RSS Feed

Sondag Kopies

Nou die aand toe ek na die stomme mense wat in die kerk opgebondel sit, kyk, wonder ek of daar nie ‘n oplossing kan wees nie. Mense stroom na die stede met die hoop op werk en ‘n beter lewe. Diep in my hart sal ek ‘n goeie kommunis wees… Alles vir almal… ens. (Ja, Ja ek weet!!!) Toe wonder ek of mens nie alle vlugtelinge na die lande met die meeste grond moet stuur. (Ja, Ja ek weet!!!) Kyk na die volgende:

  • 7 – India. …
  • 6 – Australia. …
  • 5 – Brazil. …
  • 4 – People’s Republic of China. …
  • 3 – United States of America. …
  • 2 – Canada. …
  • 1 – Russia. … Kyk net hulle het die meeste plek!

Dan die lande met die meeste inwoners:

1. China 1,389,618,778   6. Brazil 210,301,591
2. India 1,311,559,204   7. Nigeria 208,679,114
3. United States 331,883,986   8. Bangladesh 161,062,905
4. Indonesia 264,935,824   9. Russia 141,944,641
5. Pakistan 210,797,836   10. Mexico 127,318,112

Die hoeveelheid vlugteling is angswekkend:

  • Syria — 6.7 million refugees. …
  • Afghanistan — 2.7 million refugees. …
  • South Sudan — 2.3 million refugees. …
  • Myanmar – 1.1 million refugees. …
  • Somalia — 900,000 refugees. …
  • Sudan — 725,000 refugees. …
  • Democratic Republic of the Congo — 720,300 refugees.

Dit maak my hartseer om te dink dat so baie mense swaarkry, terwyl ek so lekker met my middelklas lewe voortgaan en kerm oor klein dingetjies.

Intussen het ek darem vir jou ‘n paar kopies uitgesoek. Ek hoop daar is iets vir jou. Hoop jy sal ‘n heerlike week hê.

82241683_2438015196452447_1507685597098016768_n

81348393_2095401983896837_4155856582342606848_o

81394176_1413557642157617_6669684585455943680_n

80483082_999627213751705_3550734714409058304_n

41871769_10214274318145868_8496005538432155648_o

80103734_2673364392700098_6852727587576217600_n

79827600_2242500632717022_2695936600738627584_n

73515713_734466803693461_7545965172058226688_n

 

 

 

 

24 responses

  1. My oupa het altyd gesê… daar is net een goeie kommunis… en dis ‘n dooie kommunis!

    Weer lekker gelag… en dis alweer Vrydag… die week was lekker besig. Ek hoop U week was ook goed!! Mooi bly daar onder… tussen die slegte kommuniste… 🤣🤣🤣

  2. In jouw bevolkings-overpeinzing kan ik mij vinden, Tina. Mag ik er iets aan toevoegen?
    Teveel mensen op de wereld? Inderdaad ziet het er zo uit. Toch denk ik dat er best nog meer bij kunnen komen. Als zij zich, pardón, als WIJ ONS, maar beter over deze machtige en prachtige, flexibele planeet zouden verdelen. Maar, helaas, maakt de aard van de mens het in vrede en redelijke (?) tolerantie met elkaar leven, onbereikbaar. En dus een fraaie illusie die wij, in het algemeen gesproken, niet in de hand hebben.

    Daarom beperk ik mij tot de aanbiedingen vandaag. Graag een portie pannekoeken met frambozen, in dat boomhutje alsjeblieft!
    De achteruitkijkspiegels van de kruiwagen dragen bij tot Veilig Verkeer, en zij laten mijn wekelijkse rondomtalie-glimlach goed uitkomen..
    .-

  3. Mal oor die ganswagtertjie!

  4. Ek kan nie besluit tussen die kruiwa met die kantspieëls of die skommelbanke met die kopligte nie.

  5. Daardie kruiwa met die truspieels wys die armes glimlag wrang

  6. Die kleurvolle, geselligestoepie trek my aandag, ook die interessante potplanthouers en plante.

  7. ja het is slecht verdeeld in de wereld
    ik ga voor de VW kever

  8. Jy het ‘n paar aardige goeters uitgesnufel, ek ssl baie tevrede wees met een van daai milkshake gedoentes.
    Daar is te veel mense op Moeder Aarde. Sy is besig om haar moer te strip, verwysend na die brande in Australië.

%d bloggers like this: