RSS Feed

Sondag Kopies

Die meeste van my lesers weet ek hou nie regtig van rugby nie. Ek hou nie van die sweet en spoeg en die plekke waar hulle hul koppe indruk nie. Tog het hierdie 7’s my aandag gevang en ek geniet elke wedstryd. Ek het my altyd verwonder aan die ouers langs die veld wat hulle bloedjies aanspoor en soms sommer net wangedra … en wat sal die uwe nou doen? Ek het vir die nr. 9 van die vrouespan skoolgehou en hoewel hulle regtig nie goed speel nie, praat ek nou kliphard met die televisie. Jammer aan elke ouer, wat ek kwalik geneem het in die verlede. Maar wag … die manne speel teen Kenia nou! Laat ek ‘n koffietjie kry en lekker saam gesels. Ek is super trots.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie. Hoop ook dat daar iets sal wees waaroor jy kan glimlag.

78138450_614396632699521_6456231011561766912_n

76200133_1990524251051278_73989667896164352_o

78150238_3046801308680675_9110241790824284160_n

75308011_3282962148401242_5814074740146438144_n

75402041_10157736496065120_2837257066479878144_n

72672837_10157811449939283_1449692195593388032_n

 

 

 

 

 

 

16 responses

  1. Hi Rondo! I love Rugby! I used to play when I was in high school. But I’ve never watched any matches on TV – maybe I should Anyway – Hope you that you a meaningful and love-filled Christmas and looking forward to your 2020 visions!

  2. Stuur die koek asb… al die koek wat daar is en nog meer as jy het. Dan sit jy my op daardie ronde bank by die see neer en vergeet van my.

  3. Daai lekker ronde bank by die see en die rietdakhuis in die nqtuur asb. Ek hou ook nie van rugby nie.

  4. ja morgen weer naar een mooie dierentuin 🙂

  5. Is die laaste foto wat mens met kraletjies “inkleur”?

  6. zo’n mooie VW Kever

  7. Wat is daardie dingus dingus nr 21 ?

%d bloggers like this: