RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, ek was lanklaas hier. Die lewe loop vinnig aan.

‘n Advertensie is nogal iets wat my aandag trek. Ek is baie visueel en soek altyd na iets moois en interessant. Daar is egter tans ‘n insinking en naas die ou Allen Grey een, geen een wat ‘n gunsteling is. Snaaks dat hulle nie gebruik maak van beurtkrag nie.  Iets wat my egter grensloos irriteer is die Volkswagen advertensie… dit lyk of hulle ‘n game speel wat ek nie ken nie, maar dit sê niks van die kar nie? Nee wat, hulle kan dit maar afhaal. Ek mis ‘n oulike Nando of Virseker advertensie… dalk gaan ek lank wag.

Dankie vir die inloer/deelneem. Onthou om te glimlag en geniet die lang naweek.

1

74670628_2580293048673900_8541555131190083584_n

2

67790924_388697431788660_470645088981090304_n

3

79628144_2631074583595746_9112159811549528064_n

4

79478227_2640657939304077_2168646064263921664_n

5

79417566_609625719843279_347477860862132224_n

6

68268988_918075331859206_8212207972256841728_n

44 responses

  1. Haha! Love these kids! No.1 could be my grandson. Also Love No.5 “Freedom to Fly” and No.6 “Getting Married Young and on a budget!”

  2. Dis sulke oulike foto’s, veral die eerste een!
    Ek stol die advertensies en as daar so drie minute verloop het, spin ek vinnig verby na die program wat ek besig is om te kyk. Bygesê, mens moet hierdie nuwe dekodeerders hê om dit te kan doen.

  3. Nrs 4, 5 en 6 is my gunstelinge!

  4. Die ou kindertjies is so oulik!!

  5. Ek kyk so min TV dat ek nie veel mis nie. My laptop bly “crash”en ek weet nie wat om te doen meer nie.
    1. Dis wat ek van advertensies dink.
    2. Hang aan! Wat vertel sy?
    3. Wrede mense!
    4. Huppel en dans, die lewe is n lied
    5. Ry, Boetie, ry. My Pa gaan jou afslag.
    6. Ek gee moed op.

  6. Almal van hulle het ‘n Goeie glimlag gegee, inderdaad!

  7. Ouma se kinders! ❤️

  8. Ek hou ook van advertensies.

  9. Jy is seker die eerste mens wat ek hoor wat van advertensies hou!!!
    Hierdie fotos is oulik verby…. kinders is net ‘n “treat!!” ❤

  10. ik kijk zelden advertenties

    1. lekker zo’n modderbad

    2. zo kan het ook

    3. onder moeder rok kijken

    4. bijna weekend

    5. op weg naar de trouwerij

    6. ff tukkie doen hoor

    fijn weekend groet

  11. Foto no. 3 spreek boekdele. Ons het nie DSTV nie en op OVH sien ons net Clientele advertensies.

  12. Nando’s bly tops met tong in die kies en vinnig op die voete met hulle advertensies! Daar is ‘n skerp nuwe ene wat op die eter rondsweef.

%d bloggers like this: