RSS Feed

(Geen Swart) Vrydag byskrifte

Hierdie tyd van die jaar is ouers van tieners darem onder vreeslike druk. Al die foefies van die Swart Vrydag en die druk van Kersgeskenke. Ek gesels van oggend met my huishulp en sy vertel haar tiener seun wil graag Nike tekkies hΓͺ, want dit kos nie meer oor die R600 nie maar R250. Hy verstaan nie hoeveel druk dit op ‘n ma met ‘n amper minimum loon sit nie. Sy self loop self met ‘n paar Pep tekkies wat vol gate sit. So is in baie huishoudings Kersfees ‘n tyd vol groot teleurstellings. Huisgesinne wat net nie al die ekstras kan bekostig moet hulle tot ander maniere wend om dit spesiaal te maak. Ongelukkig is dit ook die tyd wanneer die allergrootste familie twiste uitbreek, en so mis ons die ware betekenis van Kersfees.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy sal bly glimlag en die naweek geniet.

1

74632491_453018842023185_3134579042288664576_n

2

74159070_1181868642021060_6176999141650989056_n

3

78351323_1208264289381495_960002087750467584_n

4

75462287_1195793583961899_3037615401052667904_n

5

52033837_462575694278644_8690363477274918912_n

6

78231664_2720996244588765_2042519105461813248_o

40 responses

  1. Love #1 , and #3 is beauty!

  2. nike tekkies teen R200??

    Dit is ‘n liegspul of derdehands

    Goedkoopste nikes R450 op swart Vrydag Gewone pryd R659. Duurste paar Nike Airmax R2499

    On Fri, Nov 29, 2019 at 11:20 AM rondomtaliedraai wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Hierdie tyd van die jaar is ouers van tieners > darem onder vreeslike druk. Al die foefies van die Swart Vrydag en die druk > van Kersgeskenke. Ek gesels van oggend met my huishulp en sy vertel haar > tiener seun wil graag Nike tekkies hΓͺ, want dit kos nie meer” >

    • Jong hier op die platteland is daar soveel Chinese namaaksels dat die mense dit as die ware Jakob koop. R200 vir ‘n huishulp is egter baie geld. en ‘n kind bly ‘n kind!

  3. Black Friday is a good day to stay home and read a book.

  4. Al die kiepies is te kostelik. Wonder net hoe die duifies uit daardie eiers gekom het?

  5. idioterie die vreselijke commercie 😦

    1. plofkip

    2. plofkip met duiven

    3. mooie haan

    4. moeder en kind

    5. permanentje

    6 . in z’n beste pak

    voor het weekend
    fijn weekend groet

  6. 1) Hendrina hoe kry jy reg om so lig te wees? Ongelukkig is ek net vandag so lig – mos swart Vrydag, alles is 50% af
    2) Heng partymaal raak ek fed up om ‘n surrogaat ma te wees
    3) Handsome Hendrik
    4) Statig pronk Hen-gse Runner met vanjaar se kampioen jokkie op haar rug
    5) Afro-hen maak die 70tigs weer gewild
    6) Hendrina goeie nuus! Ek het werk by die kegelbaan gekry

  7. Ons was gister by die winkels. Nou bly ons weg tot volgende Dinsdag. Ek gaan nie my pad so oopveg net vir ‘n rol toiletpapier nie.

  8. 1,2 en 5 is my gunstelinge. Nr1 laat my aan myself dink…

  9. Wat maak jou hoendertjie?

  10. Dis sommer om druk op mense te sit om onnodig te koop. Ek bly weg uit die winkels.
    Oulike hoender foto’s, veral die een op die twee duifies!πŸ˜‚πŸ˜‚

  11. Net 1 byskrif, nr 1 “Hendrik, jy sal ten minste 1 kilo moet verloor voor Kersfees!”

    Die brand names is pure consumerism, en die jong mense val daarvoor.

  12. Lyk my jy’s die hoenders in vandag?

  13. Lyk my jy is die hoenders in vandag!!!
    Ons het vanoggend lekker by die haarkapster gelag vir black Friday katastrofes in winkels. Mense wat mekaar met appels gooi. Twee vroue wat mekaar bydam oor die laaste toiletpapier op die rak ens. Schuster film se moses. Dit klink na groot pret om mekaar met appels by te dam πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

  14. Bij mij geen zwart geld voor zwarte vrijdag.
    Maar wel heel veel plezier om weer een blogpost met leuke foto’s te bekijken.

    Vrolijke vrijdaggroet,

%d bloggers like this: