RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Vergeet om (my) te vergeet
Onthou om te onthou

Hier op die Landgoed hoor mens die woord “vergeet” amper elke dag.  Hoewel daar ‘n negatiewe konnotasie aan verbonde is, is dit baie keer ‘n baie positiewe ding. Selfs as jy môre vergeet wat jy gister vergeet het, spaar dit jou baie keer baie hartseer. Dis tog ‘n goeie ding dat jy die slegte dinge wat in jou lewe gebeur het, vergeet. Ja, dis sleg as jy iets moet soek wat jy gister iewers neergesit wat jy nie kan onthou nie, maar die vreugde en verligting as jy die kry maak op daarvoor. Terwyl jy soek,  het jy ook baie pret as jy lekker herinneringe  raakloop en die lekker is selfs groter as jy dit vir die soveelste keer raakloop. Miskien is dit tyd dat ons ophou kerm daaroor?

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy glimlag nog? Geniet jou naweek

1

74217320_2522892327747306_6698681056427507712_o

2

72784160_10157964633834396_101315907690692608_n

3

74615551_10162479037285015_5956420616444706816_n

4

75388254_596147981191053_461638727244972032_n

5

72664785_2663198013701922_5960698240662765568_n

6

72917098_435520470439689_2096187891511197696_o

22 responses

  1. Sulke oulike foto’s… daardie haarsny is kostelik!

  2. Die ou dogtertjie geniet die musiek tedee! Ek hou ook van nommer 5!

  3. Daai chimpanzee kom met baie weg!

  4. 1) Nicht verstehen
    2) Hier op die landgoed…
    3) Ek ‘n paar jaar terug
    6) Ek baie jare terug

  5. Dis net eienaardig dat die dinge wat ek graag wil vergeet, aanhoudend in my gedagtes opkom.

  6. 1. Material Girl
    2. When we were young
    3. How do you sleep
    4. In the mood
    5. You’ll never walk alone
    6. Can’t take my eyes off you

  7. Daardie oumensies is te dierbaar!!!

  8. we vergeten allemaal wel eens wat
    en nu ik wat ouder ben ietsje meer hihi

    1. stretch zwembroek

    2. klets groepje

    3. daar is de hoed leverancier niet blij mee

    4 . toekomstig dirigent

    5. ja wat zal ik zeggen

    6. denk dat die kleine honger heeft

    fijn weekend groet

%d bloggers like this: