Sondae Is so lekker dag sonder dat jy op die horlosie moet kyk. Selfs as mens aftree is Sondae so lekker dag. Omdat ek nie rus wil versteur nie, het ek twee stokou grappies uitgekrap. Geniet!
*****
Gamat sit op die pavement en bepeins sy lot. Hy’t sy werk verloor, sy vrou het die kinders gevat en hom geskei.
Hy sien ‘n kas met wynbottels en loop soentoe. Hy vat ‘n lee bottel, smyt dit teen die muur en skel: “Djy issie reason lat ekkie ‘n vrou hettie!”
Hy vat ‘n tweede bottel: “Djy issie reason lat ekkie kinners hettie!”
Derde bottel: “Djy issie reason lat ekkie ‘n job hettie!”
Hy vat die vierde bottel en sien dis nog nie oopgemaak nie – vol wyn.
Hy sit die bottel neer en sê: “Staan djy eenkant toe, my broe. Ek sien djy wassie involved nie”
*****
A blonde walks into a bank in Johannesburg and asks for the loans dept. She says she’s going to Europe on business for three weeks and needs to borrow R10,000…
The bank officer says the bank will need some kind of security for the loan, so the blonde hands over the keys to a new Rolls Royce. The car is parked on the street in front of the bank, she has the papers and everything checks out.
The bank agrees to accept the car as collateral for the loan. The bank manager and its staff all enjoy a good laugh at the blonde for using a R500,000 Rolls as collateral against a R10,000 loan. An employee of the bank then proceeds to drive the Rolls into the bank’s underground garage and parks it there.
Two weeks later, the blonde returns, repays the R10,000 and the interest, which comes to R141.66.
The bank manager says, “Miss, we are very happy to have had your business, and this transaction has worked out very nicely, but we are a little puzzled. While you were away, we checked you out and found that you are a multimillionaire. What puzzles us is, why would you bother to borrow R10,000?”
The blond replies … “Where else in Johannesburg can I park my car for two weeks for only R141.66 and expect it to be there when I return?”
And everybody thinks blonds are dumb!
*****
Dankie vir die inloer. Hoop jy kry iets vir jou wenslysie maar veral dat jy sal glimlag.
Mag ek maar die fietsie kry? Dis nodig vir die laaste paar weke voor die vakansie
Natuurlik…
Dit is n slim blondine daai – sy sal haarself beslis nie laat vang met n mussie op haar neus nie…
Sê jy wat tande het!
Love the blonde joke. 😀 😀
Altyd lekker as jy inloer.
Die brandewyn spinnekop herinner my aan wat Langenhoven gese het. Daar sou minder hoofpyn gewees het as die hoofpyn in die prop in plaas van die bodem van de bottel was
Dis waar.
jammer dat je de foto’s niet kan zien
Ek wil ook so oor die see uitkyk… miskien raak my gees kalmer.
Daar is een net vir jou beskikbaar!
nee niets nodig hihi
die fiets met wijn trof ik onlangs op een wandeling
https://photos.app.goo.gl/4kfsZheidR4KXUvS8
Jy moet so wyn/bierhouer op jou fiets aanbring.
nee echt niet hihi
Ek wil asb dai hekkie en die koek he. Genoet jou Sondag
Lekker as jy kuier … Hekkie en koek oppad!
Dankie
🙂
Stem saam met Poerdez
Oppad! Hoop jy het plek!
💐🤗
🙂
Wat ‘n mooi flutterby….
Aha ,,, lekker as jy inloer Lanklaas gesien