RSS Feed

Sondag Kopies

Ek het al baie keer gesê dat my kop nie skerp is nie en dat enigiets met syfers vir my geen belangstelling wakker maak nie. Ek het die wegsteek van die leemte vervolmaak en min mense kom dit agter . Ek laat iemand anders baie goed voel as hulle die somme maak. Die enigste ding wat my gereeld pootjie, is die feite dat die aarde rond is en die tydsones wat geheel en al my kop plat maak … tel ek nou by of trek ek af…met hoeveel uur nou weer.  Ek kry dit net nie onder die knie nie. Dit en WhatsApp bring my kort-kort in die moeilikheid. SUG…

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy sal onthou om te glimlag.

73041106_527982151378620_3878270350626127872_n

68722554_3403849109628826_8089127077275500544_n

69529101_1240744709438161_2098160630119792640_n

72543520_3616234218390313_2465696129988165632_n

73274203_2551377151761408_7324558044581330944_n

70641805_2514716342094156_721187066980859904_n

70348351_3541987455814990_7586536562712641536_n

 

 

 

 

 

30 responses

  1. Sleutel oorbelle – my sleutels gaan nooit weer wegraak

  2. Daardie longdrop, Tina… ek sal weghol dat ek klein word!

  3. Die motorfietskaravaantjie vir my asb.

  4. Sommer twee dosyn van daai smullekker pannekoeke, asseblief Tina!

  5. … die feite dat die aarde rond is en die tydsones wat geheel en al my kop plat maak…

    Tijdzones zijn de schuld van de zon, ook als de aarde plat was.
    Of heb jij dit humoristisch bedoeld?

    In grap of in ernst, dit is toch een probleem met een gemakkelijke oplossing? Zie https://24timezones.com/nl/difference/cape_town

    Je zou dan een lijst (lijstje?) kunnen maken van de steden/landen waar jouw correspondenten wonen, met de respectievelijke tijdverschillen, plus of min. Een rekensommetje zul je altijd moeten maken, Maar hoe je ook optelt of aftrekt, in de Amerika’s en Canada is het vroeger dan in Zuid Afrika,,Continental Europe vrijwel gelijk; de rest van de wereld begint eerder, Australië en Nieuw Zeeland voorop.
    Al het goede voor de komende week!
    .-

  6. Ek weet nie of ek dardie stoel met die rolletjie papier sal vertrou nie. Sê nou net die een poot glip?

  7. Ek hou van nr 3. Die vrou indie boom. Daardie vrou wat mt daatdie massiewe penne sit en brei, fassineer my regtig.

  8. Pannekoek asb……jy weet jy kan my in n wip vang met dit…
    Ons is stadiger as Australië/NZ maar vinniger as Suid Amerika…..(as dit sin maak😎)

  9. Die deftige long drop en die biltong en droe” wors, dankie

  10. Ek is “mos” van die eterige soort, daai pannekoeke en die droë wors koek sal my geval, dankie. (Lyk my ek is ook van die koekerige soort😜)

  11. teveel getallen is ook niets voor mij
    de derde van boven zie ik wel zitten 🙂

%d bloggers like this: