RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Geheime… eish …ek verstaan dit nie. “Moenie vir Ma sê nie!”Moenie vir die kinders sê nie!” Moenie vir Ouboet sê nie!” Al die geheime word al groter en groter en intussen moet Tinatjie katvoet loop met wat ek vir wie vertel. Goed ek verstaan dat mense ander wil spaar, maar hulle vergeet dat die ander lankal al die goed weet! Mense en families is geregtig om goeie en slegte met mekaar te deel. EN (skuus Lou) mense is nooit te besig om van jou te hoor nie. BEL NET!!! As hulle besig is sal hulle terug bel. Hulle WIL weet hoe dit met jou gaan …

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek!

1

71652883_2914223901938417_9184579252287176704_n

2

71483080_2912414252119382_7370384164513644544_n

3

71391857_2912415895452551_1478100921765330944_n

4

73533019_2673640309324359_1916647722983620608_n

5

73513461_2628492100505847_592335604264468480_n

6

71695302_2912412212119586_8744213729987526656_n

 

 

29 responses

  1. #6 !!! Haha! And … Ek is bly! Ten minste vertel u ons al u geheime Rondo!

  2. Baie wyse en waar woorde en die gesiggies is almal pragtig.

  3. Hoe gaan daai sê ding? As jy altyd die waarheid vertel hoef jy nooit goed te wees me onthou nie…of iets soortgelyks.

    Stem 100% saam!

  4. Al dra n aap n goue ring, …

    Maar niemand kan stry dat hulle oulik is nie!

  5. They are so human-like. 😅 Have a great weekend, Tina.

  6. Die laaste aap[ – wys hy middelvinger of is hy n President wat sy b ril reg skuif ?

  7. Die outjie in nr 1, daardie kyk sal enige hart laat vermurwe.

  8. Ek wil nommer 6 aanneem !

  9. Daai man wat so lekker doeks, ek sluit netnou by hom aan vir ‘n lekker middagslapie. Groetnis Tina, ek hoop ons reën kom nou, ons braai uit soos kaiings!

%d bloggers like this: