RSS Feed

Sondag kopies

Ek kyk graag na kompetisies en verwonder my soms oor die keuses van die mense.  Dalk is dit maar ‘n kultuur of persoonlikheidsverskille ding. Komediante sukkel om my te beïndruk en individuele sangers moet uitstekend wees voor ek vir hulle sou stem. Ek sukkel ook met groepe teenoor individue. Dan wonder ek ook oor die insluiting van kinders … die jaar wat die kleuter as DJ die SA talentekompetisie gewen het, het ek amper my poppe gegooi! Ek wonder of mens nie liewer na kategorie wenners en ouderdomsgroepe moet gaan nie.

O die rugby maak my nerwe dun. Dankie egter vir jou inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie. Onthou egter om die hele week iets te soek wat jou laat glimlag.

67348917_2326774294238471_6335033936481091584_n

74649805_2393747987558669_8120768878734213120_n

73122874_2102454803188842_7517017109663055872_n

72890533_1467183436767183_2618610920074510336_n

71528641_3178416092189182_4848986762577444864_n

71063854_2882776021749872_6185354764302155776_n

72363429_2389334034666731_4133081002132111360_n

72140255_10157620219530120_7693855026501910528_n

64328697_2756108061085197_7058641750109192192_n

 

 

 

 

 

 

 

27 responses »

  1. Mattie van Vuuren

    Ek sal in die huisie op die water kan bly. Nodig net ‘n boot om voorraad te gaan koop ☺

    Antwoord
  2. Eish daarde vleisvoete is grillerig

    Die broodjies asb nee nie die aan die sleutelhouers nie

    Antwoord
  3. So op ‘n Maandag kan ek asb die huisboot kry? Om te gaan parkeer in die middel van nerens

    Antwoord
  4. Daardie vleisvoete en perdepoot-rewolwerskoene, is grillerig verby! Gee my liewer al daardie koeke op die eerste foto.

    Antwoord
  5. Daardie skoene sê net weer vir my die wêreld is besig om al sieker te word. My swart bui is seker maar te danke aan te veel ryk sjokolade koek vandag… en ek dra die gevolge. Lekker slaap.

    Antwoord
  6. Die kok lyk ekstra soet, maar die tweede een lyk heerlik. Is dit mousse?
    Ek sal graag die rose wil hê en die prentjie met die sambrele.

    Antwoord
  7. Daardie toebroodjies lyk alte lekker, Tina. Ek gaan onmiddelik so een probeer maak!

    Antwoord
  8. Ek dink ek moet daai sjokoladekoek vir my man bestel. Hy sal my kombuisvloer skoonlek met sy tong om by die yskas uit te kom.

    Antwoord
  9. Daai toast broodjie sal welkom weed. Is mos hoeka etenstyd.
    Ek kyk nie graag na daai SA of America got talent nie. Die beoordelaars irriteer my.

    Antwoord
  10. Oe ek sou wat wou gee vir een van daardie wonderlike geroosterde broodjies! So met die mooi rose daarby…

    Antwoord
  11. alle mensen maken andere keuzes
    zit niks voor mij bij
    ik heb een rustdag

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: