RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die weer is darem baie vreemd hier in die Bosveld. Dis of Augustuswinde in Oktober waai. Soms is die wind warm en dan weer koud… nee, mens weet net nie wat gaan aan nie. Ek hoop dit re”en darem in jou kontrei.

Dankie vir die inloer|deelneem. Hoop jou naweek is lekker en jy moet onthou om te glimlag.

1

73300735_3218951971468927_1628879231909888000_n

2

27332225_1951939521500086_7587328382600878079_n

3

72755557_3224155210948603_5595517735787298816_n

4

66790636_2747831628577646_222206017163755520_n

5

72743722_574215810050937_3872270513241849856_n

6

71498432_2456191777997912_6880822544912351232_n

29 responses »

  1. Ag moeder! Oulike fotos

    Antwoord
  2. In Stilbaai is wind nie buitengewoon nie… dit is eerder gewoon. Ons het gisteraand… in November… met langbroeke en baaidjies op ons stoep gesit en braai! 30 km van ons as vergaan mense van hitte! … maar ons het darem die see.

    Antwoord
  3. Die ou kindertjies is te oulik!

    Antwoord
  4. Kosbaar verby!!! Nr 4 is my gunsteling ❤

    Antwoord
  5. ik ben nu nog steeds een vrolijke vriendelijke jongen 🙂

    Antwoord
  6. Al jou fotos vandag is vir my dierbaarheid geraam

    Antwoord
  7. Dis nie net in die bosveld wat die seisoene op hulle koppe gedraai het nie, Tina – hier by ons moet mens ook omtrent n tas pak net ingeval die weer draai terwyl jy by die winkel is.

    Antwoord
  8. zomer wind in de herfst dus
    nu hier komt weer regen aan

    1. klaar voor de start

    2. samen delen

    3. jong geleerd oud gedaan

    4. op naar de vijver

    5. wachten op wat komen gat

    6. allebeide aan de nep tepel

    fijn weekend groet

    Antwoord
  9. Daai mymerende dogtertjie is al te oulik.
    Dit reen ‘n barshou hier, uiteindelik.
    Daar in Knersdorp waar ons vir 34 jaar gebly het het die Augustuswind op sy lekkerste baljaar in Oktober. Lekker naweek, hoop die reën brei uit na julle kant toe.

    Antwoord
  10. Ek moet sê, kleintjies is altyd almal fotogenies, en hul fotos bly kosbaar! Die outjie met die mielie en die hoender is my nr 1.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: