Ai, beurtkrag laat mens diep en langdurig sug. Dis veral waar as dit gedurende die nag gebeur. Gisteraand gebeur dit toe dat ons die ding doen van 7-9 … eish, dis darem twee lang ure in die donker. Ek luister toe na radioteater … wat ‘n teleurstelling. Ek onthou nog die jongdae toe die radio baie plesier verskaf het. Gesinstyd was radiotyd. Stories en natuurlik nuus en lekker musiek. Oooooo my pa het ure op kortgolf na stasies gesoek, wat die wit waks uit ons geïrriteer het. Dit sou so lekker wees om vir hom ‘n radiostel te koop wat hom ure besig sou hou. Sterkte met die beurtkrag… dit voel vir my nou al te veel na afpersing.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek. Onthou tog om te glimlag.
Ek ken nie die tyd voor tv en tegnologie nie. Ek is ‘n 80’s baba, maar dit klink na hope pret. Ek dink die tv en tegnologie het ons kreatiwiteit gesteel. Jy inspireer my om iets spesiaal by kerslig saam my gesin te doen.
Een aand het “No Place to Hide” van Springbokradio my so bang gemaak dat ek gillend na my pa toe gehardloop het. Hy het hom natuurlik besimpeld geskrik en was NIE beïndruk nie!
Springbok Radio en Die Du Toits van Soetmelksvlei. LM Radio met Esmé en Jan. Ek het nie geweet ‘n pou kan geleer word om op ‘n leiband te loop nie. Dit klink na ‘n aanvaarbare alternatief vir ‘n hond – jy hoef seker nie ‘n pou se poefies op te tel nie?
Oooooo daardie stories op radio. Liefdeslied ens was heerlik om na te luister. Wonder of daardie geraamte nie uit Rebusfontein se nuutste avontuur weggeloop het nie? 🤔
1. Mooi aksiefoto
2. Sweet
3. Sy moet baie alleen voel
4. Sy speel op Avbob se stoepe
5. Bietjie verregaande
6. Waar is die dae …..
Welgedaan! Dis lekker as jy inloer.
Ek ken nie die tyd voor tv en tegnologie nie. Ek is ‘n 80’s baba, maar dit klink na hope pret. Ek dink die tv en tegnologie het ons kreatiwiteit gesteel. Jy inspireer my om iets spesiaal by kerslig saam my gesin te doen.
You go girl!
dank je voor de ” wow “
🙂
Ons het ook baie na die radio stories geluister! Ek moet se ek haat die beurtkrag storie!
Ek stem!
Een aand het “No Place to Hide” van Springbokradio my so bang gemaak dat ek gillend na my pa toe gehardloop het. Hy het hom natuurlik besimpeld geskrik en was NIE beïndruk nie!
Jaaaa en mens kon nie wag dat dit begin nie.
Wat plaats je weer een parchtverzameling aan foto’s.
Ik ben sprakeloos.
Stille groet,
Lekker as jy inloer.
Springbok Radio en Die Du Toits van Soetmelksvlei. LM Radio met Esmé en Jan. Ek het nie geweet ‘n pou kan geleer word om op ‘n leiband te loop nie. Dit klink na ‘n aanvaarbare alternatief vir ‘n hond – jy hoef seker nie ‘n pou se poefies op te tel nie?
So pou is darem lawaaierig … ek vat hom maar verby!
Oooooo daardie stories op radio. Liefdeslied ens was heerlik om na te luister. Wonder of daardie geraamte nie uit Rebusfontein se nuutste avontuur weggeloop het nie? 🤔
Hehehe hy lyk darem heel vriendelik en onskadelik
Dit is defnitiwf afpwesing waarmee EKSDOM
Ai wens mens kon iets doen
Lekker smile ek nou vir jou nuutste versameling, Tina!
Smile is goed
1. een fijne duik in het zand
2. wie laat wie uit
3. heb je zo lang op mij gewacht
4. als je gaat lachen , mag ik er langs
5. hij heeft meer kapsones dan de pauw
6. zand
fijn weekend groet
Welgedaan Karel Jy laat my altyd glimlag
daar ben ik blij om 🙂
Oulike fotos. Byskrif by nr 3: Het jy lank gewag, Liefie?
Die beurtkrag is ‘n pes. Ons sit buite en ek maak ‘n groot vuur. Dan gesels ons oor die dinge van die lewe.
Klink lekker.
Ek wil nog heeltyd vra hoe gaan dit met die publikasie van die boek?
Ek het soort van ‘n ooreenkoms met die uitgewer van die vorige boek, hulle sal my vroeg in die nuwe jaar laat weet ja of nee.
Ek hou solank duime vas
Ons was baie afhanklik van ons radio, veral in die aand, soos jy sê, maar ook vir die middagstories. Lekker tye gewees, Tina.
Was lekker tye hoewel ons altyd net RSG of radio SA geluister het.