RSS Feed

Sondag Kopies

Ek knaag my polse af, want die sproeiers spuit al van vanoggend af voor my voordeur… jy moet maar doen met ‘n grappie.

An old grandma brings a bus driver a bag of peanuts every day.

First the bus driver enjoyed the peanuts but after a week of eating them he asked: “Please granny, don’t bring me peanuts anymore. Have them yourself.”.

The granny answers: “You know, I don’t have teeth anymore. I just prefer to suck the chocolate around them.”

Dankie vir jou inloer Ek hoop jy kry iets op die lysie, maar dat jy sal onthou om te glimlag.

67251872_2477606132261112_3108548057256427520_n

70880509_1312638502248855_8711356044762152960_n

CK-WEBSITE-HEADER-trans

70865883_2508980796053926_2430249331102580736_n

66001848_2623416354614516_7069253184073498624_n

70665754_2884718838222257_4968265125443141632_n

69710091_2488695831415756_5905645418582114304_n

70656454_10157601886120120_452776521791176704_n

67359503_671575533316107_5597999067243216896_n

71206365_529887097822204_7900599552242089984_n

 

 

 

 

 

 

37 responses

  1. Ag my swak hart. Ek kan nie by die eerste foto verbykyk nie, want in hierdie laaste halfeeu het ek nog nooit weer ‘n vars-van-die-boom-af-vy oor my lippe gehad nie. My kunstande water nou.

  2. Daar is n paar uitvindings hier wat mens laat wonder waarom dit nie n groter sukses was nie. Soos die twee mens fiets. Is daar nie meer paartjies waar altwee dieselfde weeg sodat die fiets perfek gebalanseerd kan wees nie? Ek sien die Omie moes maar sy das aansit om te sorg dat die fiets kan regop bly…

  3. Yummy daardie vye! Ek het juis my plastiek gumboots opgeloop hier in die reën en modder. Daardie boots sal welkom wees. Sal net met hul kan af”show” hul is nie gemaak vir werk nie.

  4. Die vye het my baie lus gemaak, maar gelukkig het die grappie my lus laat verdwyn 😀

  5. Ooo! daai vye!! Die beeldjies is pragtig!

  6. Gebruikde neute — fieslik!
    As daardie voortuig in ‘n botsing kom, kap dit die ander een in n’ miljoen stukkies?

  7. wens je ook een fijne week

  8. Die pienk bussie, die stewels en die spieëlkas; stuur aan dankie Tina.

  9. Daai aeroplane-mouterkar, asb! (G’n peanuts nie, baie dankie!)

  10. een gouwe ouwe mop hihihi
    ik ga weer voor de VW bus

  11. Die vue en die fiets asb. 😁

%d bloggers like this: