RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Kom ek probeer weer die drade optel. Ek het my Edge verloor en dobber in die rekenaarsee rond en omdat ek sukkel, speel ek maar meer as wat ek hier op die blogwerf sukkel.

Iets vroliker: Elke maand gaan haal ek my chroniese medisyne by ‘n klein aptekie  waar my posbus is en my gunsteling karwag hardloop met ‘n trollie voor ek uit die kar klim. Die personeel in die apteek is soos ou bekende vriende en ek en die assistent is al op die saam-grinnik-stadium. Onder die til is daar ‘n laai waaruit sekere mense goed koop. Daar is bv. van jare gelede se trarentaalpille vir griep! Woensdag haal sy weer iets uit die laai en giggel vrolik “Hierdie laai is vol plesier!” nou is  ek grensloos nuuskierig. Wat sal daar in wees? Kondome beslis, maar vir die res sal ek nader speurwerk moet doen.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek en dat jy sal onthou om te glimlag.

1

68485757_2429937833742489_6918467349146238976_n

2

70809882_2580363905318667_8084942542178615296_n

3

71100680_1318362108343161_5736111514536902656_n

4

26060446_1925418004453438_2411745054326982081_o

5

71277594_2580733105281747_7460842240261226496_n

6

71822034_2600436596644731_4074572926106468352_n

34 responses

  1. Ek willi eers raai oor daarie laai…
    netnou hoor ons die hane kraai
    of is my gedagtes nou te fraai
    nee wat, ek maak nou net lawaai!
    😄🤪😃🤔😵😉

  2. Hei, Tina – dis lekker om jou byskrifte te sien – het jou gemis laas week.
    1. So ‘n stoute bob’djaan!
    2. Sjlurrrpp!
    3. Hierdie golf gaan my maal!
    4. I’m queen of the castle…
    5. Watter mooie manikuur
    6. Die beste voetjie voorsit

  3. Die Edge op jou rekenaar is dalk daarmee heen, maar die een in jou kop werk nog goed! 😂

  4. Ag dis die oulikste fotos. Ek lief daai beer een, hy laat my lag. Ek wil saam no 3 branderry…. skoon jaloers.

  5. Die tarrentaalpille het darem altyd die verkoue en griep hokgeslaan. Ek gebruik nog al die tyd Chrome en dit werk vir my goed!

  6. Oulik! Geniet jou naweek Tina!

  7. Wat een prachtig blog zo voor Dierendag.
    Ik ben sprakeloos …

    Dierviendelijke groet,

  8. That bear looks so cute until you see his claws. 😳 Happy weekend, Tina

  9. en werkt edge weer zo het moet
    een la vol met plezier is leuk

    1. gezellig samen

    2. ff voelen hoe het water is
    dan lekker zwemmen

    3. sufpinquin

    4. een kattenboom

    5. een bloemenliefhebbende beer

    6. laten zien dat ie de mooiste is

    fijn weekend groet

  10. Wat ń klompie oulike, pragtige fotos, Tina. Die olifant wen!

%d bloggers like this: