RSS Feed

Sondag Kopies

In die laaste tyd is daar net een baas in hierdie huishouding en dit is my rekenaar. Ek is meer besig om te reset as wat ek enige iets gedoen kry. Gister met die rugbywedstryd wou ek skreeu: GEE DIE VERDOMDE BAL UIT! maar die rekenaar wil nie eers FB oopmaak nie. Ek raak half moedeloos, want ek kry nie blogs geskryf of gelees nie. Ek het ‘n lekker groot monitor, maar kry nie die laptop se skerm afgeskakel nie en elke hoendertjie, perd, koei en werker van my speletjie word waargeneem in dubbel visie uit die hoek van my oog. Ek het lus en knaag my polse af.

Β Wag laat ek ophou… Dankie vir jou inloer. Verskoon maar as ek nie by jou uitkom nie. Hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag en dat jy darem ook sal glimlag.Β 

70415924_2204003433037568_2637974118703562752_n

24176972_1914005445594694_3846579643419341310_n

 

67425152_10156657211733379_2187593200821075968_n

65450852_2617857031837115_6346870604355862528_n

23215840_1900473516947887_6986389015617229660_o

58442289_2423449931031158_5417465945226477568_n

66381949_2323087564607144_1637296143744368640_n

67919847_1270912173032535_5659387185128800256_n

 

 

 

 

 

 

28 responses

  1. Jy laat my altyd lag!! Sorrie om te hoor daars nou ‘n nuwe baas daar by jou! Ek hoop dinge raak gou beter en dankie dat jy dikwils ‘n draai by my kom gooi!! πŸ˜‰

  2. was hier ook altijd 5 jaar , maar is nu dus 10 jaar πŸ™‚

    ik doe de boodschappen op de fiets πŸ™‚

  3. Die uitsig van die see is net reg vir my, dankie!

  4. Ek is mal oor die vrugte-pou en al wat verder in my kop vassteek is die polystyrene en plastiek oor die tjoppies… Sterkte met die rekenaar probleme.

  5. Die pou met die vrugtesosaties is kostelik! Sal dit graag sit en knibbel op daardie leesbank met die wondermooie uitsig…

  6. My mond water nou vir die rooi kersies

  7. Thanks for the smiles, Tina. Love the Dutch bike and the cute bus, but yikes…..,,,those lamb chops are so expensive. 😳

  8. Die sak vol geld dankie…..dan koop ek die huisie by die see….
    Wil jy saam?

  9. dus de computer is de baas ?
    ja wij houden van fietsen , ik pak zo ook de fiets voor een rondje om
    zo’n stapeltje geld zou wel handig zijn

  10. Daai see uitsig bank sal werk dankie. Tweede keuse daai Dutch courage baaisiekel, in Nederland, natuurlik.

%d bloggers like this: