RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek weet en het dit al duisende keer gesê, ek is my eie grootste vyand. Daar is nie pille vir stupid nie. So kom daar boodskap dat ek Windows moet opgradeer. Dit gebeur net na middagete en Tinatjie weet dat mens dit deur die nag doen, want dit neem lank. Ooooo neeeee daar klik die stupid vrou op ‘OK’. Daar begin die slegste deel van die maand… ek sal jou nie verveel met die grusame detail nie, maar ek is eers van gister af terug op die lug en alles is agter. Dankie dat jy so geduldig na my treurmare geluister het.

Dankie vir die inloer/deelneem… ek het so na jou geselskap verlang. Ek dink ek is verslaaf. Geniet jou naweek en onthou om te glimlag.

1

69654386_2235816516730478_3823710230013804544_n

2

68865637_2397796903824577_8317156610531131392_n

3

69162721_2828442080516600_7858441300020822016_n

4

67293760_671569853316675_7641657739197808640_n

5

68921875_2820951574598872_5208232636262121472_n

6

68962981_10219628058830657_2857212695717871616_n

17 responses

  1. I hate computer “upgrades” too! #3 and #5 are my favourites – haha!! #2 is the smallest bathing suit I’ve ever seen on fisher-woman.

  2. Pragtige vis op foto nr 2.

  3. Hierdie klomp prentjies is almal oulik. Nr 1 gaan ek ook probeer, maar nie nr 2 nie…😘

  4. Oooo, daardie ellendige Windows! Het self onlangs daardie frustrerende paadjie geloop…

  5. dus op het einde alles toch in orde
    nu dat is wat telt

    1. lekker bakkie koffie

    2.mooi 🙂

    3. dom

    4. mooi uitzicht

    5 . leuke foto

    6. mooi

    fijn weekend groet

  6. Bij de koffieppot ben ik blijven hangen.
    Ik ben snel een kop koffie gaan zetten.

    Sterkte met het ophalen en vernieuwen van Windows …..

    Zonnige groet,

%d bloggers like this: