RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sug, en daar bly die tradisie staan … lentedag is altyd koud. Ons sou vandag ons jaarlikse Loslit-Lente-Stappie gehad het, maar die wind waai snerpend koud hier op die Landgoed. Gelukkig het so oulike personeel dat ons verras is met heerlike pannekoek en koffie. Eish… daar is beslis ‘n paar voordele aan aftrede en ouderdom. Ek is die heel gelukkigste dat my TV lisensie verminder na R75 wat voorwaar ‘n winskopie is.

Ek hoop die blog gaan werk want ek het Windows opgradeer en nou is my rekenaar vol nukke.As ek nie by jou inloer moet jy weet ek is weer van die lug af.  Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

BBND0e3

2

67580888_4015250855183661_9116568187456978944_n

3

67868065_361789951155054_6574393490384355328_n

4

67337629_356970184970364_4068116568058363904_n

5

69607938_2448932125228256_2353438513938038784_o

6

67680912_936362536705889_5352538430691606528_n

28 responses

  1. Oulikste fotos. Ek lief meerkatte hulle lyk altyd so nuuskierig!!! By the way is jy nie ook die nuuskierige een nie?

  2. Die kameelperd en die apies wen die prys. 😁

  3. Ek sal wat wou gee om die hoenders (no.6) se gedagtes te kan lees.

  4. Lekker naweek Tina! Jy laat my altyd glimlag met jou foto’s!

  5. 1 Ek waarsku julle daai arend het ‘n klou uit vi ons
    2 Shhh boetie dis rasisties
    3 Periskoop op!
    4 Nou waar is daai vevlakste leeu dat ons die vliek kan klaarmaak
    5 Whee Mugabe is dood
    6 Kyk hoe loer my kos vir my!

  6. 1. Nou vertel jul my eers! Ongelooflik.
    2. Shut up, jy jok vreeslik.
    3. Ek’t gese jy moet versigtig trap.
    4. Sien jy dit ook?
    5. So n pestelensie, besig met sy aapstreke.
    6. Ongelooflik! Drie gelyk.

  7. Dis weer sulke oulike prentjies…jy kikker my Vrydag op!

  8. Dina iewers langs die pas is jy per ongeluk ontvolg maar nou is jt weer gevolg. So ja nou kan ek weer in kontak wees met die sories wat jy skryf – jy skryf mos stories ne!

  9. 3,4 en 6! Ek dink ek moet sulke vergrootings laat maak.

  10. dus een koud begin van de lente
    maar wel een lekkere verrassing mmmm

    1 . die zitten te roddelen

    2. mond houden jij

    3. ?????

    4. zo blijf ik lekker schoon

    5. nieuwe schommel

    6. kippen tv

    fijn weekend groet

  11. Hehe. Die laaste foto: Daai hoenders dink die kat het net een oog!

%d bloggers like this: