RSS Feed

Sondag Kopies

Ek dink ek het ‘n effense ondergemiddelde humorsin.  Ek lag nie sommer kliphard nie, maar gryns gereeld en giggel soms van binnepret. Iets wat my egter grensloos irriteer is komediante wat ander mense verneder en dink dis snaaks. So het een of ander Engelse komediant vir Simon Cowell vergat dat hy van die verhoog af gestorm het.  REGTIG? … hier is ‘n man wat seker nie almal se gunsteling is nie, maar beslis ‘n kenner is en wat meer as 395 miljoen pond sterk is en hy word voor miljoene verneder. Nee, ek sal dit nooit verstaan nie.

Dankie vir jou inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie. Geniet die Lente en moenie vergeet om te glimlag nie.

67352768_142846196916829_19470455756993511_n

https___console.brax-cdn.com_creatives_d636ea4e-c282-433f-a4ba-d3d85f1a13d7_Rand2_1000x600_e44d6e6d1377c90b07f4bdfee8f0ad4a

70165433_1906086299546616_9166235893642559488_n

65303003_468063620464444_4677776691710394368_n

38861759_154604845437874_8619620834719301632_n

67265730_2099218846849361_2290345362755420160_n

 

67377523_1807461386024233_3038413637904498688_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

26 responses

  1. wat was lekker 🙂

  2. Stuur maar die geld dankie…. en natuurlik die koek. 😊

  3. Ek wi nie daai geld hê nie, Oom Jan Taks sorg mos vir my! Daai Kombi gedoentetjie sal gaaf wees, dankie.

  4. Leuk die goudvissen die even van het mooie weer mogen genieten.

    Zonnige groet,

  5. Hallo Tina, oop dit gaan goed. Hoe lyk dinge op die langoed?
    Ek wil asb daardie buite stort he!!!!

  6. Komediante is nie my gunsteling mense nie. Ek dink ek het ‘n baie goeie sin vir humor, maar nie vir daardie soort akkies nie. Stuur maar daai koek vir my – ek het hierdie naweek elke dieetreël in die boek gebreek. Nog een gaan nie saak maak nie.

  7. Ek is net verbaas dat niemand nog Leon Shuster hard genoeg gedonner het om sy kak te stop nie

  8. Daardie eerste beeldjie het my hart gesteel, Tina.

  9. Ek dink ook nie dis snaaks om ander te moet verneder net sodat mense moet lekkerkry nie.
    Van al jou oulike en mooi kopies vir die dag, sal ek die buitestort verkies asb. Ek hoop dis iewers in die boendoes naby ‘n groot rivier. Sluit dit ‘n week se verblyf in ‘n tentjie ook in?

  10. Ek verstaan nie waarom glanspersone hulself aan “roasts”blootstel nie . Steve Hofmeyer het deur die ergste bespotting gegrin , maar toe sy roaster sy Volk beledig , gryp Steve hom aan die bors en breek daardeur die “ree”ls”. Ek skat daardie pakke R200 sal dalk vir jou n nuwe kar kan koop. Kannie glo iemand sal daardie bril vasheg geniet nie .

  11. lachen of glimlachen is altijd goed 🙂
    niets nodig vandaag

%d bloggers like this: