RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis darem tragies dat die lewe vandag oorheers word deur boelies. Op alle vlakke van die samelewing word mens geboelie om sekere dinge te doen en te dink. Ek sien dat die skool waarby ek baie jare gewerk het, ‘n anti-boelie week gehad het. Hulle het sprekers gekry, die kinders self laat praat en selfs ”n K9 vertoning gereël. Dit maak my hart lekker warm, want ek dink dis eerste plek waar ons die probleem sal moet aanspreek. ‘n Ander plek waar mens die boeliegedrag moet aanspreek is by die gesin. Ma en pa werk soveel ure per dag dat hulle altyd moeg is. Pa boelie vir ma en andersom – saam boelie hulle die kinders. Baie mense besef nie dat geweld, geweld skep nie. Jy kan vir enige boelie vra en hulle sal jou vertel van die slae wat hulle kry of gekry het. Dis werklik tyd om boelies te wys dat daar ander maniere is om probleme op te los.

Baie dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek… die lente is in die lug.

1

64717034_649935275480133_6208813227132846080_n

2

68844326_4066663790042367_1764714526197940224_n

3

67236197_2636721323284019_7647342802723930112_n

4

65285248_652663361873991_2851356147032522752_o

5

59996091_1633047903491988_5994381925408571392_n

6

57387497_2343477595703491_6100036312708939776_n

26 responses

  1. Ons moet sewe soorte bollie uit die boelies uit klap!!
    Dankie weer vir die lekker lag… behawe wanneer ons aan te klap raak! 😉

  2. Jou fotos is so oulik.

  3. 1.Jig – slegte manier van eet.
    2. Self gevang.
    3. Hou vas Boetie.
    4. Het jou gesê ek het n sterker waterspuit.
    5. Joegaai – die lewe is n lied.(foto maak nie oop nie)
    6. Kleine varkstertjie.

    Die boelies besef meeste van die tyd nie wat hul verkerd doen nie. Hul moet geleer word om hul eie liggame te respekteer en dubbel respek vir ander te hê.

  4. Mal oor die fotos. Daai seuntjie met die vis in die mond het my laat lag.

  5. As die lente in die lug is, gaan dit ‘n baie koue ene wees!

  6. Stem saam, oor die boelie . As jong man was ek hopeloos met kleintjies , as oupa ook maar treurig.

  7. ja pesten is vreselijk

    de lente is voorbij ?
    nee de zomer bijna !
    hihihi

    1. mag ik van tafel , ik wil buiten spelen

    2. en dan samen met m’n vriendjes gaan vissen

    3. de laarzen van pa aan

    4 . of gewoon in de blote kont

    5 in pyjama kan ook

    6 . als ik maar naar buitenm mag , met m’n strik in het haar

    fijn weekend groet

  8. Jou foto’s is vandag so oulik!

  9. Jou fotos is te kostelik vandag, dankie

  10. Ek dink ook dis tyd dat daar ‘n bietjie meer aandag gegee word aan die boelie – die slagoffer kry tans al die aandag, wat verstaanbaar is, maar hulle is nie enigste party wat probleme het nie.

%d bloggers like this: