RSS Feed

Sondag Kopies

Ek wonder al ‘n geruime tyd oor geheime. My lewe is regtig nie ingewikkeld nie en ek het geen behoefte om allerhande geheime te begin troetel nie. Selfs die president se bankstate is nou ‘n staatsgeheim. Waarom jou kaste sluit as jy niks het om weg te steek nie. Mense word siek en dan moet jy by ander hoor wat fout is. Jy moet tog asseblief nie vir hulle kinders vertel nie, want dan bekommer hulle… wel ek het nuus vir jou, hulle is in elk geval bekommerd en ook anders om. Ek is seker die laaste een wat my kan uitspreek oor huwelike, maar die ewige geheimhouding gaan my verstand te bowe. Was dit nog altyd so of raak die erger? Het ek dit net nie raakgesien nie? Is eerlikheid nie een van die hoofbeginsels waarvolgens mens moet lewe nie? Nou waarom al die geheime?

Dankie vir die inloer. Hoop jy kry ietsie vir jou wenslysie. Onthou ‘n lang week lê voor en jy moet altyd onthou om te glimlag.

67887884_2336242103139354_974210604069814272_n

65755887_3292117857468619_928647563769282560_o

66381949_2323087564607144_1637296143744368640_n

 

62000042_2294922530756981_2348082427726921728_n

59386577_2432832050083339_2604462335728812032_n

62228249_2300331550216079_2855070683858206720_n

66437807_3302500743096997_3402281562119602176_o

24fdfa2704ad88fced19ae9a0b27955c

 

 

 

 

 

53 responses »

  1. My favourite photo is a secret! honestly!

    Antwoord
  2. Ek laaik day dagg-dogtertjie se smaak… maar nie haar kossie nie!! 😉

    Antwoord
  3. nou je mag het zelf doen hihi
    ik heb genoeg aan m’n eigen huisje 🙂

    Antwoord
  4. As jy daai pragtige bruin ruiker vir my gee vertel ek jou al my geheime, Tina 😉

    Antwoord
  5. So Funny! The money tree is a good one!

    Antwoord
  6. Ek hoop ‘n paar stokkies van daardie boompie sal groei as ek hull plant?
    Ek stem saam in verband met geheime. As mens iets het om weg te steek, behoort hulle dat dit in kennis sal kom.

    Antwoord
  7. Bordewijk schreef ooit een verhaal over een levende Cello.
    Jouw foto doet mij daar weer aan denken.

    Vriendelijke groet,

    Antwoord
  8. Blomme en tjoklits…aaah, dankie Tina ❤

    Antwoord
  9. 100 euro duur voor een goede stofzuiger ?

    Antwoord
  10. Stuur asb dadelik die boompie en tjoklits… het dit met ‘n seer hart nodig. Onthou net dis ‘n geheim, anders soek my man ook. 😊

    Antwoord
  11. ook hier geen geheimen 🙂
    ik zou wel zo’n boompje kunnen gebruiken

    Antwoord
  12. Daai kersboompie kan handig wees! 😀

    Antwoord
  13. Ek sal daardie snaakse pynappel neem. Die swemklere is ‘n beitjie gewaagd vir my.

    Antwoord
  14. O wee. Ek weet nou nie van ‘n president se bankstate nie, maar ek het ‘n broertjie dood aan die teenoorgestelde. Ek werk vir ‘n bitter klein plekkie en almal wil altyd alles van al die ander weet. Ek se sommer pront: “Niks met jou uit te waai nie” Want einlik wil hulle weet sodat hulle iets nuut het om oor te skinder. Hulle eie lewens is seker te vervelig.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: