RSS Feed

Sondag Kopies

Almal hoes en proes. Eish… toe ek skool gehou het was mens elke jaar in die winter siek. Elke kind nies en hoes en proes die wêreld vol, maar die Juffrou het haar hondsiek lyf skool toe gesleep, want die wêreld gaan mos staan as jy nie by die werk is. Nou spring die Juffrou gelukkig nog elke jaar die griep vry, maar dan is mens nie so blootgestel nie. Kinders moet tog onthou om nie by Oupa en Ouma te kuier as jy siek is nie. Met medisyne is jy 2 weke siek en daarsonder 14 dae. Of het jy dalk iets wat werklik dadelik werk?

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie vandag en dat jy ten minste sal glimlag.

67659749_2761122077248601_7351033103462170624_n

67230787_2251875574940396_8961701824360873984_n

66580696_2332064883718551_1414464830881923072_o

 

67460193_2754937594533716_9103381366547939328_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

30 responses »

  1. Wowza! My favourite is “Endless Supply of Toilet Paper”!

    Antwoord
  2. Een beetje laat, maar ik kies voor het huis op wielen.
    Zo kan ik ook eens bij jou langskomen.

    Warme groet,

    Antwoord
  3. Ek het die perfrekte medisyne gehad,Sinkpyn spesifiek Hy het driep se naam gat gemaak binne 48 uur. MAAR Nou kry mens dit nerens meer nie.

    Ek versuip my nou maar aan die vitamine C en die knoffelbomme sodra iemand in die huis simptome wys

    On Sun, Jul 28, 2019 at 1:22 PM rondomtaliedraai wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Almal hoes en proes. Eish… toe ek skool gehou > het was mens elke jaar in die winter siek. Elke kind nies en hoes en proes > die wêreld vol, maar die Juffrou het haar hondsiek lyf skool toe gesleep, > want die wêreld gaan mos staan as jy nie by die werk is. N” >

    Antwoord
  4. Oooo daardie appels asb. Ons het 2 appelbome gehad toe ek grootgeword het…heeeeerlik.

    Antwoord
  5. Onderwysers moet beslis “danger pay” kry! En dan kan hul dalk van die lekkernye wat jy hier adverteer bekostig!

    Antwoord
  6. Some fun photos, as always. 😀 🙂
    Thank you!

    Antwoord
  7. Ek soek daardie sjokolade roomys asseblief. Ja, ek weet dis koud maar dis nooit te koud vir enigiets met sjokolade nie.

    Antwoord
  8. nee zit niets voor me bij 🙂

    Antwoord
  9. Ja met die skoolhou dae was winter altyd moeilik met almal wat siek word! Gelukkig spring ek dit nou ook vry! Die appels en kaas lyk heerlik!

    Antwoord
  10. As Hester kaas en appels laat oorbly. Dan daai kameel perd zebra dis my mooi

    Antwoord
  11. Oe daardie kleibakke met die groentes lyk wonderlik! Ek sien die art deco-bromponie is hier in al sy glorie. Self sweer ek by die griepinspuiting, maar dit het vanjaar ook nie eintlik gehelp nie…

    Antwoord
  12. Die twintig rolle vir die belt en kruisbande man, swart vir die nuwe wewenaar .

    Antwoord
  13. Kaas en appels vir my asseblief. Ek onthou die verkoues en griep wat ons opgedoen het in ons kantoortorings waar die lugverkoelingstelsels die kieme versprei het. Ek het darem die uitweg gehad om by die huis te werk. Ek het baie daarvan gebruik gemaak, veral in die eerste jaar nádat ek chemo gehad het. Dis mos die tyd wat jou liggaam geen weerstand het teen enige kieme nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: