RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek het al in die verlede ‘n paar keer gesê hoe lekker dit is om afgetree te wees. Omdat ek so erg nuuskierig van nature is, pas sekere speletjies my soos ‘n handskoen. Ek sien ook dat baie van die ander spelers ouer mense is. My speletjie gee elke Donderdag ‘n nuwe uitdaging uit. Grinnik… my bure en vriende weet dit en as ek stil is, weet hulle Tinatjie is ernstig besig met haar Game! Jy kan maar streng veroordelend jou kop skud, maar ek gee nie om nie, want behalwe dat dit my saam met meer as ‘n miljoen ander mense besig hou, is my brein besig en ek is soet en bly uit die moeilikheid.

Dankie vir die inloer/deelneem.  Ek probeer die week weer ‘n paar aweregse foto’s en hoop jy sal dit geniet. Moenie vergeet om te glimlag nie.

1

67062281_912625222429548_1229449816002527232_n

2

66282752_661532687653725_368779399706705920_n

3

62091569_640024743137853_5434039863244488704_n

4

66630938_661535774320083_8786912319159402496_n

5

31946776_1916099122035554_4605702428904390656_n

5

15094271_1031829706939061_2139838907529878888_n31949965_785340715005452_8717215389471211520_n

6

39 responses

  1. Looks like #6 has lots of “Support”!!

  2. As ek darem op nr 6 moet afkom gaan ek lank sit en dink. So al die jare was ons verkeerd…

  3. ja Kos , is zo men zegt een mooi eiland

  4. Jou prentjies het my laat lag. Net die eerste een laat my kopkrap… is dit nie Camilla met haar rooi stilettos wat daar vermoor lê nie? Hester en Frannie het hoeka hulle mes in vir haar 🤔

  5. Die laaste tannie dra bra swaar… Amper so swaar soos die klipkoppe.

  6. I didn’t forget to laugh. 😅😂 Have a great weekend.

  7. ik fiets de Alpen ook niet meer over hoor 🙂

  8. een mooie manier om de hersenen fit te houden

    1. ff voelen hoe warm of koud het water is

    2. ???????

    3. als dat maar goed afloopt

    4. bakkers hoofden

    5. lekker swingen

    6. ja die zit al erg lang te wachten

    BHtjes in de aanbieding

    fijn weekend groe

  9. Jou prentjies laat my sommer lekker lag! Ek is ook ‘n gamer!

  10. Jou prentjies laat my altyd lag. Ek is bly om nog ‘n gamer te ontmoet – ek is net so lief vir speel en, soos jy tereg sê, ek pla niemand wanneer ek besig is nie.

  11. Mattie van Vuuren

    Ek het bedoel beland – jammer vir die “typo”

  12. Mattie van Vuuren

    Daai girl wat met die fiets in die water belang het was seker besig op haar selfoon ha ha ha

  13. Die meermin geraamte is effe grillerig! Lekker naweek Tina!

%d bloggers like this: