Ai, om af te tree is darem een van die heel lekkerste dinge in die lewe. As mens werk lyk dit glad nie so aanloklik nie, want wat op aarde gaan jy doen, maar as jy daar is is dit lekkerder as lekker. Jy kan jou verlekker in klein dingetjies soos:
-
Jy kan soggens veral in die winter lekker omdraai en die beddegoed optrek.
-
As jy nie wil ry nie, dan doen jy so.
-
Jy hoef nie ‘n verskoning uit te dink nie; jy sรช vriendelik, maar beslis net “Nee dankie.”
-
Jy kan eet, bad en drink wanneer jy wil.
-
Jy kan rustig na ander luister sonder om te glo wat hulle sรช en jy hoef hulle nie reg te help nie, want hulle gaan in elk geval vergeet.
En… ek kan my verlekker terwyl ek hier kuier… en lag! ๐
Altyd lekker as jy inloer,
Ag dis die oulikste fotos. Ek stem oor daardie omdraai in bed en komberse optrek… lekkerste lekker, veral nou in winter.
Heerlik!
I love all these photos! #2 is hilarious!! #6 Such a resourceful dad! haha!
Net so! ๐
1. 3 op een rij
2 .pas getrouwd en 1 wat ziekjes
3. pas op , die kunnen flink bijten
4. lekkere regen
5. fijn een bende maken
6. verstandige man
fijn weekend groet
Hehehehe jy laat my altyd glimlag.
60 KM is meer dan een hele marathon ๐
42km halwe maraton 96km ultra maraton of is ek verkeerd?
4 2 km is een hele
Ok …. klink baie ver
is het ook ๐
Soms, word mens misbruik, want baie dink, hy het baie tyd, hy is mos nou ledig.
Ja miskien het jy meer vaardighede as wat goed is vir jou!
Oulikke kiddies! Ja aftrede pas my goed, niks g’n gehoef meer nie!
My ook… het nooit kon dink dit pas my persoonlikheid soos ‘n handskoen,
Sowaar lewer ek eerste kommentaar … is ek nou afgetree?๐คNr 4 en 6 defnitief die bestes. ๐
Neeeeee ek het slegte nuus vir jou… jy gaan werk tot jy omval en dis jou eie skuld – jy is altyd besig om ander te help