RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die koue is uiteindelik hier. Ek hoop regtig die droogte word finaal verbreek die jaar. Ek weet nie of mens jou verbeel nie, maar die verlede was altyd kouer, natter, warmer of droeër as die jaar… of is dit maar soos die ouderdom met jou kop maak. Dis of alle byvoeglike naamwoorde verander, lekker is soms baaaaiiieeee lekkerder of groot is tog nie so groot nie. Is dit dalk maar jou brein wat vergeet het hoe lekker dit was as jy weet more is die eerste dag van ‘n hele 3 weke vakansie. Miskien is dit anders, omdat elke dag nou vakansie is? Aan alle onderwysers, kinders en almal vir wie dit raak wens ‘n ‘n mooi vakansie toe. Hoop julle rus goed uit en geniet die langer in die warm bed lê.

Dankie vir die inloer/deelneem. Geniet die lang naweek. Ek hoop jy is knus en warm en dat jy darem sal glimlag.

1

20953698_10214012182763973_8501091814948878463_n

2

59759563_2620404344653597_940025172654555136_n

3

59229742_2604744262886272_1531447744181305344_n

4

52970904_2510870338940332_7728573038156840960_n

5

62222726_2680641801963184_6623246192165781504_n

6

61096965_2507846715916359_1552565544324956160_n

30 responses

  1. Yikes #5 – Who took that photo of you getting a suntan?

  2. Wat ik, samen met efmyselff mij afvraag, hoe vind jij steeds een glimlach voor de hele week!
    Bijzonder vind ik ditmaal de associatie met nummer 3. Wilhelm Tell bewonder ik niet alleen om de koelbloedigheid waarmee hij de appel van het hoofd van zijn zoontje afschiet, maar ook de beroemde tweede pijl die hij klaarlegde. De legende ontroert mij iedere keer wanneer ik eraan word herinnerd.
    .-

  3. 3 William Tell se dogters?

    5 Ek het gehoor vanm baie goed wat belug moet word … Maaar WRAGTIE???

    On Fri, Jun 14, 2019 at 1:30 PM rondomtaliedraai wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Die koue is uiteindelik hier. Ek hoop regtig die > droogte word finaal verbreek die jaar. Ek weet nie of mens jou verbeel nie, > maar die verlede was altyd kouer, natter, warmer of droeër as die jaar… > of is dit maar soos die ouderdom met jou kop maak. Dis o” >

  4. dat is fijn zo’n lang weekend

  5. Thanks for the smiles, Tina. Happy weekend.

  6. dan maar het weekend uitrusten 🙂

  7. Dis vreeslik koud hier by ons ook!! Hoop jy is darem warm.

  8. 1 Skop jou skoene uit

    2 Vuil vingers is groen vingers

    3 Tweeappelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.

    4 Homo miskruier.

    5 Bakgat!

    6 Doller as kop-af!

  9. Jip die koue is hier maar ek geniet elke seisoen……..No 5 het n warm plan beet….

  10. dus het is koud maar nog droog

    1. schoen geeft af

    2. groene vingers hebben

    3. die wachten op Wilhelm Tell

    4. leuk kapsel

    5. ff de benen en billen bij kleuren

    6. daar ging vast iets fout

    fijn weekend groet

  11. Swart stiletto’s!
    Aits, maar die twee met die appeltjies op die kop is bleek en uitdrukkingloos.
    Die een wat bruin bene wil hê, het baie gutz.

  12. Sal dit nie lekker wees as ‘n mens so nou en dan jou kop kan afhaal en daar eenkant neersit om te rus nie?

  13. Genade Tina WAAR kom jy aan alles… ek het nou gelag, gegril, gewonder en en en met net hierdie een post van jou.
    Bly warm!

%d bloggers like this: