Een van die grootste vrese wanneer mens ouer word is om te val. Kleuters hardloop en val en jol, maar staan maklik op en gaan weer aan. Oumense is egter so versigtig dat hulle aan mure klou, wat nie veel help nie want as jy val, val jy, en terwyl jy val is jy so vies vir die liggaamsdeel wat jou laat neerslaan het. Jy het ook altyd hulp nodig om weer op te staan en tussen die blou kolle en seerplekke is jou ego ook erg gekneus. Mense verstaan dit nie as jou voete en jou brein nie meer saamwerk nie. Sowaar oudword is nie vir sissies nie.
Baie dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek en dat jy sal onthou om te glimlag.
1
2
3
4
5
6
Wonder net of die hoenders met die leer in die boom geklim het 🤔😱
Ek het ook daaraan gedink maar hoenders het altyd op stokke geslaap … uit die pad van slange en knaagdiere Hulle het net hoër geklim hier.
Die kalfie in die bad laat my dink aan die lammertjies wat my man een keer vir mense gegee het. Moenie hulle bad nie, was die laaste opdrag. Daardie aand is die foto gestuur met die skuimbad, twee kinders en twee lammers almal daarin. 😊
Hehehehe mens kry vreemde mense Hoop jy voel al beter?
Ek voel regtig baie goed dankie.
🙂
As ek so na hul uitdrukkings kyk dink ek die kat en meerkatte het jou sien val!
Was dit jy wat geval het, Tina? Ek hoop nie jy het baie seer gekry nie?
Nee gelukkig nie maar ‘n tannie van 91 Heup gebreek en is geopereer Ek dink nie sy sal weer loop nie
Dit is hartseer, Tina, maar ek is ook bly om te hoor dit het jou nie oorgekom nie. Ons hoop maar vir die beste vir die Tannie.
we hebben nu nog last van de de droge zomer van vorig jaar
het regent minder , maar als het regent zijn het stortbuien
ons ly steeds aan die droë somer van verlede jaar
dit reën minder, maar as dit reën, is dit swaar reën
Hoop dit gssn beter die jaar.
ja dat hoop ik ook pppffftt
🙂
Nommer 4 is my gunsteling!!!
Myne ook
Also … The dog in No.6 is very well-bread! (aka well-bred)
Hehehehe True
I’ve “fallen” for all of them! Especially No.6 !! … But close runners-up are No.1 and No.3 Thankyou! Also, to help protect you when you fall – wear body armor, helmet and knee pads.
Clever!
Ja, dat ouder worden houdt mij ook bezig. Voorzichtig stappen alsof je over eieren loopt, geen haast hebben, dat gaat best. Het moeilijkste vind ik,mijn evenwicht te houden, ook als ik stilsta. Waar ik “bang” voor ben, zijn honden. Eens stond ik rustig in een kring te praten (binnenshuis) toen de hond van mijn gastheer achter mij voorbijliep, iets te dichtbij. Misschien leunde ik te veel op één been, in elk geval was het stootje dat de hond me gaf, te veel en ging ik door de knieeën. Niets gebroken of beschadigd, maar de schrik van de val is gebleven. Ook voor kinderen die spelend elkaar achterna rennen.
Without no other age problems, I am 87+ and counting (my blessings).
.-.
Ja dsis of ‘n mens baie meer bewus raak van wat by jou voete gebeur.
Oulike fotos…daardie meerkatte is natuurlik my gunsteling.❤
Ja, myne ook!
1 Dis net ‘n katspoegie
2 Die kalf is in die put
3 Sekstoneel op TV
4 Hoog in die takke
5 Wat maak die bure nou!
6 Witbroodjie!
Hehehehe …skerp…
Kostelike fotos. Ek trap ook deesdae heelwat versigtiger en dis ‘n probleem wanneer jy darem ook nog genoeg oefening moet kry. Om so voetjie vir voetjie oor gelyke oppervlaktes te stap is maar bra vervelig – ek wil darem nog oor rotse klouter en in ongelyke paadjies loop.
Hehehehe… jy is een van die mense wat net eendag in jou negentig morsdood gaan neerval
Teen daai tyd sou ek my man en kinders al tot raserny gedryf het.
hehehehe dis darem nie so erg nie
ja denk er om , als je wat ouder bent
zijn de botten ook wat broser en zo stuk
1. je zal maar dorst hebben
2. lekker ff badderen
3. je bent nog jong , je mag niet alles zien
4. alle kippen op stok
5. en de kat schrikt van al die kippen in zijn klimboom
6. wel alles opeten hé
fijn weekend groet
Ja beslis! Is jy weet tuis?
ja ik ben weer thuis hoor 🙂
Lekker!
🙂
nu 2 dagen wandelen met een ex collega
Lekker
Ja. die gevalle van geval se uitkoms word al hoe meer erg soos mens ouer word.
1 Katjie, sluk dit in; laat dit nie alweer val nie!
2 Ek wil so dagliks aangaan, al as ek groot word!
3 Hulle swem kaal! Moenie kyk nie!
4 Pluk vir my ‘n ryp rooster.
5 Dit hang af van waar ek afhang!
6 n’ Uitsig is vir my broodnodig.
Hehehehe…skerp!