RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek lees nou die dag ‘n artikel dat baie bekende akteurs al ‘n ander beroep gekies het. Hulle gee nie regtig redes nie, maar ek het gesien baie van hulle was kindersakteurs. Dit het my weereens laat besef dat sommige kinders se lewens baie anders uitdraai as wat mens dink. Van die kinders wat op veral Laerskoolvlak in leiersposissies gekies word verdwyn van die radar en ander wat stil was, verras jou uit jou sokkies uit. Dis vreeslik lekker om van hulle suksesse te lees. Ek wens tog so dat elkeen sy besondere plekkie in die samelewing sal kry.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

60572128_2624834177544059_3715379618526527488_n

2

56726430_10158555667072818_2551971929791660032_n

3

59525915_6127834307992_8382123741844340736_n.png

4

60025038_2339505796071147_2112846944370950144_n

5

52008354_2123240154412260_1173992571211350016_n

6

56201208_10151180804309959_1917665402599505920_n

22 responses

  1. #1 Wow! #2 Nudist gets Bent Out of Shape #3 Girl with Red Curlers #4 Yikes! #5 My Favourite
    #6 Nasty!

  2. Fotos is altyd interesant… veral as jy dink wat het daardie oomblik deur die fotograaf se kop gegaan?

  3. Skielik verlang ek na die inrykafee in Vermeulenstraat daar in Pretoria. Dis darem seker nie meer daar nie. Is Vermeulenstraat nog daar? En Pretoria?

  4. Die ding is sodra die kinders op hul eie bene moet staan verdwyn hulle omdat baie maar gestoot word om te presteer. Sodra daardie stil outjies hul kans kry wys hul uit watter stoffasie hul gemaak is.

  5. Nee genade, daai trappe en swaai laat my se kop draai!

  6. Sjoewee! Daardie trappe! 😱 Ek hou baie van die troufoto met die olifant.

  7. Thanks for the Friday smiles, Tina. Have a great weekend. 😃

  8. ja een ieder z’n juiste plek in de maatschappij
    zou mooi zijn

    1. ff op adem komen hoor

    2. die is leniger dan ik

    3. te veel stijkwerk

    4. mooi uitzicht

    5. gezellig

    6. jaren 5o of 60

    fijn weekend groet

%d bloggers like this: