RSS Feed

Sondag Kopies

Ek is nie ‘n fanatiese sportondersteuner nie, hoewel ek ‘n paar jaar gelede ‘n paar Dream Teams gehad het vir krieket, motorsport en fietsry.  Dit het egter getaan en nou stel ek belang in uitslae, maar kyk amper nooit. Die naweek het ek egter die Blitzbokke in die Singapoertoernooi gevolg en dit baie geniet. Hulle het my nie teleurgestel nie en ons sal sien wat hulle in die finaal doen. Watter sport volg jy… hoe belangrik is dit?

Dankie vir die inloer  en ek hoop daar iets vir jou wenslysie en iets om oor te glimlag. Ek hoop jy het ‘n lekker week.

 

 

https___console.brax-cdn.com_creatives_d636ea4e-c282-433f-a4ba-d3d85f1a13d7_Rand2_1000x600_e44d6e6d1377c90b07f4bdfee8f0ad4a

56675281_2266716040016328_7808992151836033024_n

56629360_2229263207327648_8108509813710782464_n

53557108_2351462955139045_2234739237217894400_n

54278900_2532403280120371_1546038435280584704_n

55813555_2465977843645295_648497056188465152_n

54256683_10151173134454959_9048962412920700928_n

Ek dink ek het die roller al geplaas… kan nie onthou… jammer as jy dit al gesien het.

56222419_413201652802120_7654099735468310528_n56521038_2289781717710222_7103634547601833984_n

42 responses

  1. Ek soek daai koek! Die vleiskoek!!
    Ek is ook mal oor die Blitzbokke en volg hulle nou al ‘n paar jaar lank! Bly om te sien hull kom nou reg onder die nuwe afrigter. Krieket ook! Toets krieket… ek luister na Radio 2000… om ‘n SA smaak te kry! Altyd bly om nuwe SA spelers te sien… ons boulers lyk sterk… ek hoop net hulle raak nie stukkend in die wereld beker nie!
    Oukei… stuur nou aseblief koek aan… 😉

  2. nou ik strijkte zelden en ga het ook niet elke week doen hihi

  3. ‘n Paar hopies van nommer 1 asb?

  4. Die eiers is seker Nederlandse hoenders wat ietsie “ge-roek” het

  5. So funny! The flower basket is nice!

  6. Die koekroller is pragtig. Sommer net vir die mooilyk. Ek werk mos nue meer met deeg nie.

  7. O ek volg geen sport nie. Ek het wel die Comrades in my jongdae gekyk, maar my so onkapabel gehuil dat ek dit ook nie meer doen nie.

  8. Die gekleurde eiers en die gesellige sitkamer vir my. Asb nie die opgestopte kombuis nie.

  9. Koekroller… dink net die allerfraaie soetkoekies.

  10. Ek volg nie sport nie en gelukkig is die dae wat my man op rugby- en krieketspelers gegil het (van die tv-kantlyn af) ook verby. Daai kombuis, liewe Tina, dis te veel vir my senuwees. Gee maar net die blou potplantjie.

  11. Jy wonder seker hoekom ek nie die geld wil hê nie…ek is bang dis vervals😂

  12. Die koekroller is pragtig! Vreemde biersokkies en daar kouse!!😄😄
    Ek stel niks belang in sport nie, maar is getroud met ‘n fanatikus. Naweke sit hy en kyk na alles en ek doen heerlik my eie ding. Gelukkig verstaan ons mekaar.

  13. Kyk die 5 weke IPL dan het ek genoeg krieket gekyk vir ‘n jaar. Dan natuurlik elke 4de jaar Wêreldbeker sokker.
    Nog nie koekroller gesien noe….oulike idee. Stuur maar daardie geld ek is lus vir ‘n splinterlnuwe winter klerekas.

  14. zit niets voor me bij
    ik geniet van het wielrennen
    Parijs – Roubaix

%d bloggers like this: