RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Oooooo dis regte pannekoek weer hier. Dit reën kort-kort saggies.

Ek kan my soms so verwonder aan mense wat hulleself nie kan besig hou nie. Dis regtig ‘n ding wat ouers aan kinders moet leer. Daar is werklik in hierdie oorlaaide wêreld mense wat gewoon nie alleen kan wees nie en opkreukel van eensaamheid as daar nie ander mense rondom hulle is nie. Eish… ek dink ook wat my die meeste irriteer is dat hulle dan vir my wil gebruik in daardie rol.  🙂  Grinnik, en Donderdae wanneer my game opgradeer en ek nie kan wag om te kyk wat hulle uitgedink het… sug… so verskoon my asseblief, ek kan vir jou ‘n mooi boek leen of kyk bietjie die nuwe reeks op catch up .

Dankie vir die inloer/deelneem.  Ek is nuuskierig wat jy oor vandag se keuse sal sê want ek gooi so effense wilde een in.  Lekker naweek.

1

55563344_2270931152928612_5689845912076025856_n

2

55532070_10218935310999102_1303411781359632384_n

3

56726430_10158555667072818_2551971929791660032_n

4

56616266_2698973026784853_7415182468707254272_n

5

56657269_2698731190142370_2644123605633335296_n

6

BBSUapf

40 responses

  1. maandag maak ik weer een wandeling 🙂
    dit is een rustig weekend

  2. Die tone laat my nogal aan my knokkerige tone dink. Hul kan ongelukkig nie meer wyd uitmekaat strek nie!

  3. Sodra jy die pannekoek reg het kan jy my n luitjie gee, Tina…

  4. Die kroonkurken (#1) lijken niet een geriefelijk hoofddeksel. Maar ze zijn wél decoratief
    Ik snap niet hoe een mens zich kan vervelen. Gelukkig wíl ik het ook niet begrijpen!
    .-

  5. Boeke is ons beste vriende, alleen wees is vol maak tyd, sinc tyd. So bly dis nie my tone nie!!!, wat n knoperige gedoente.

  6. Ek weet hoe om vir myself heeltemaal te veel goed uit te dink om te doen 😛 Watter een is die wilde ene? 😛 😛 ;P
    Gee my nommer 2 asb… ek het nodig om so te voel

  7. Hei, Tina – iemand wat lees, sal nooit verveeld wees nie. Ons kry net sulke lekker reën.
    1. I feel pretty, oh so pretty…
    2. Kant = vroulikheid
    3. O gonna – hoe gaan ek nou weer hier loskom?
    4. Kan hierdie prentjie glad nie kleinkry nie – dalk ‘n greep uit ‘n kursus in selfverdediging??
    5. Vingertone/toonvingers? In elkgeval mooi skoon!
    6. Perd en ruiter – kop in een mus

  8. Ek hoor jou op die alleen. Ek staan eintlik elke dag 4:30 op om seker te maak ek kry my alleen tyd. Ek kan nie sonder dit nie. Ek raak redelik krapperig sonder dit!

  9. ik kom nog tijd te kort sinds ik met pensioen ben 🙂

    1. leuke hoed

    2. heel mooi en fijn kant

    3. niet proberen na te doen

    4. als dat maar goed gaat

    5. V = vrede

    6 . hahaha

    fijn weekend

  10. Gelukkig weet ek hoe om myself besig te hou!! Lekker naweek Tina!

  11. Nommer 2 is so elegant, sag en vroulik!
    Gelukkig kan ek myself ure en dae lank self besig hou.

  12. Bly is ek oor daardie tone foto….nou voel ek nie so sleg oor my lang “krom” tone nie.
    No 4 moes ek eers mooi bekyk.
    Geniet jou naweek!!!

  13. No. 4 het so ‘n oomblik met my kop gesmokkel. Mense wat nie van hulle eie geselskap hou nie, kan rêrig soms lastig wees.

  14. Ben van Bruggen

    Mabalel lyk onnutsig.

  15. Daaedie voete nê … hmm trap sekerlik diepspore. en die bottelproppie kop.. dink net so musiekie skommelkoppie . Te oulik. Om jouself besig te hou is vaardigheid wat jy kinders kan aanleer. Probleem is wanneer kinders oumense raak .. en die besighou !!

%d bloggers like this: