RSS Feed

Sondag Kopies

Ek glo dat mens moet spaar, maar sommige besparings is darem oordrewe en kan mens net sowel in die bosse in ‘n tent gaan woon. Met gister se omgewingspraatjies beveel die Prof aan dat jy snags jou muurproppe sal afsit. Ek sal my voortande verwed dat die geagte Prof  nie haar proppe afsit nie. Ek het ook nie met aarde-uur die krag afgesit nie Beurtkrag maak mens minder toegewend.

55803422_2351694268383367_6103310679811293184_n.pngWat wel interessant is, is die lys van artikels wat die meeste krag gebruik. Laat mens met ander oë na jou ketel kyk!

Dankie vir die inloer en ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

55514022_2303594036544301_6383504588036636672_n

54225050_144680093239065_3835093065874276352_n

55512082_1483418821830012_1538325747758792704_n

54279189_2145809878807779_6158328811441094656_n

 

54257347_413282022574380_7940940178598658048_n

50223120_2286699964921108_83817734185418752_n

49344827_2413959935513753_6463769263281799168_n

30412477_1688406927881412_4281352539444501045_n

 

25 responses

  1. ja het was een schitterende dag , strak blauwe hemel en de hele dag zon

  2. My naels sal nooit so lyk nie maar dis beautiful.
    Ek sal daar bo (hoogtevrees te spyt) sit en uitkyk met daardie aarbei en room lekkerny in my hand.

  3. Elke ou moet maar sy gewete sus met sy tipe besparings. Ek kook een ketel en gooi dit in ‘n warm fles. Wanneer dit leeg is, volgende ketel. Ek skakel nie geysers af nie, want om dit elke keer op te warm, gebruik meer krag as wanneer die termostaat die boodskap stuur dat die water effens afgekoel het. Die bietjie krag nodig om dit dan weer op te warm, is minimaal.
    Gee my daardie pragtige uitkykpos!

  4. ik ben zeer zuinig met gas en stroom
    niets nodig , maar daar op die onderste foto eens van het uitzicht genieten , ja lijkt me wel 🙂

  5. Die engel met die watervlerke is pragtig en ek sal nie omgee om by daai uitkyk plek te wees nie!

  6. Die aarbeie en room vir my, dankie, en daardie uitkykpunt in die laaste foto is ook nie te versmaai nie. En ja, jy kan jou ook bankrot spaar as jy hard genoeg probeer.

  7. Tina, ek dink die naels is baie mooi, wens myne kon so lyk. Maar helaas, ek is te rof daarvoor.

  8. Die hand-uitkyktoring. Ek sal heeldaar sit en uitstaar oor die vlaktes heen.

  9. Die engel met die watervlerke is soooo mooi!

  10. Die prof het die warm water silinder uitgelaat. Verder is die lysie nutteloos sonder om te kyk hoe jy die toestel gebruik. Bv die keter trek baie krag, maar net ‘n paar keer per dag vir net ‘n paar minute per keer maar jou yskas loop die hele dag.

%d bloggers like this: