RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Na verlede week gewaagde prentjies sal ek maar ‘n paar maande my stemmig moet gedra. Dis interessant dat mens de brein dinge soms erger of skunniger voorstel, terwyl daar ook ‘n baie logiese voorstelling is. Dis net soos mense wat van jou woorde gevolgtrekkings maak, en dit dan as  hulle waarheid voorstel, terwyl jy heel iets anders bedoel het. My mond en humorsin het my al in die moeilikheid gekry. Gewoonlik kan ek darem die skade beperk en weet ek waarom en wanneer ek my mond moet hou.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker my lewe op. Lekker naweek!

1

44436815_10217726456178487_5751204978802819072_n

2

53871674_2521521591208540_4915607812781899776_n

3

42916551_2282070778486957_3295578764712345600_n

4

54278000_2532406543453378_4983721248157597696_n

5

54798464_2538318272862205_1947037932317573120_n

6

54430253_2532401633453869_6317524969723002880_n

19 responses

  1. Bokkietjie het die guitigste ou snoetjie.

  2. Die laaste ou gesiggie is my gunsteling.

  3. Ek hou van almal en dankie vir my week se hoogtepunt in blogland. 😊

  4. Ek voel soos nommer 2 oor die politici…wens ek kon hulle almal so in die oë kyk en mesmeraais oor al die gemors wat hulle aanvang!

  5. 1 waternoster
    2 Pasop vir jou! 🙁
    3. Oeps!
    4 Ag sies man! Gaan lek op ‘n ander plek!
    5 oehoeee
    6 dierbaarheid

  6. Oulike fotos.Ek hou veral van die katte. Klein kleintyd het ons seun gese onse kat Strepies speel viool as hy so onelegant sy stomp kant belek,

%d bloggers like this: