RSS Feed

Vrydag Byskrifte (Nie vir sensitiewe kykers/lesers)

Vandat ek afgetree het, kyk ek baie tv. My smaak het effens verander van aksie na ‘n lekker drama. Sug… tog is daar regtig heelwat teleurstellings. Manifest was so lekker spannend tot die laaste episode waar die draaiboekskrywer die plot verloor het en dit teleurstellend ongeloofwaardig geëindig het… ja, ek weet hulle wil ruimte laat vir nog ‘n reeks maar   – Regtig!  O tyd, en moenie praat van die sepies nie… so veel aandag aan negatiewe goed het nog nie beleef nie. Wat het geword van skoon vrolike gesinsvermaak? Nee, die bose gemene mense word by ons kele afgedruk.

Wag terug na die opdrag. Ek het bietjie ‘n uitdaging vandag. Vat maar verby as dit te erg is vir jou. Geniet die naweek …en die vroeë vakansie.

1

49815345_2438066296220737_6340823122899369984_n

2

50104244_2438079546219412_158111747759144960_n

3

53784563_2517837578243608_4642432465233772544_n

4

53274651_1954859454626347_8588609053423304704_n

5

49948138_2438068106220556_6987588358079774720_n

6

53069457_2514374671923232_5351106213717213184_n

41 responses

  1. Oo goeiste… daai onderste een… sy beter nie poep nie… die ontploffing sal van haar ‘n krater maak! 😉

  2. Ek volstaan dat jy mens altyd verras met jou stoutigheid ! MAAAR die komentare bly nie agter met prettighede nie..

  3. Bak die laaste tannie koekies?

    ‘Skies Tina…

  4. Die eerste een lyk vir my soos ‘n groot spinnekop.

  5. Prent 2……daai piesang is te ryp, kan jy dink hoe ruik dit….
    Enige fliek drama of watookal is bloot net td lank vir my….geniet jou naweek Tina!!

  6. Ek geniet die heerlike stoutigheid, Tina!

  7. Nr 3, ek stik soos ek lag… die sigaret is dalk ń afleiding…?

  8. Lag ek vir nr 6… nr 3 laat my dink wat vooraf gebeur het…

  9. 1. niet thuis proberen

    2. banaan voor smalle taile

    3. stom om daar te roken

    4. zo ff de rollen omgedraait

    5. als dat maar goed gaat

    6. dat wordt een warm poesje

    fijn weekend groet

  10. Ek het twee besware vandag – dit gaan oor fotos nos. 3 en 6. In nommer 3 is daar ‘n asbak onder die bed, die BED, in ‘n slaapkamer! Dis regtig te erg vir my senuwees. In verband met nommer 6 wil ek net ‘n bietjie raad uitdeel: daar is plekke wat liewer koel gehou en goed geventileer moet word – daardie spanbroekie is oukei in die buitelug, baie gemaklik, maar die vlamme in samehang daarmee kan net ‘n probleem veroorsaak.

%d bloggers like this: