RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Alhoewel dit nie so lyk nie, doen ek nie regtig goed met grappies nie. Gewoonlik verstaan ek dit nie of dis gewoon nie vir my snaaks nie. Politieke grappies laat my gewoonlik skepties of gewoon geïrriteerd. Maar dan stuur iemand vir jou ‘n grappie wat regtig snaaks is. Ek kry vanoggend die grappie:

Long, long ago Moses said to Israel: “Take up your shovels, mount your belongings on your asses and camels, I will lead you to the Promised Land!!!”

5000 years later Cosatu says: “Lay down your shovels, sit on your asses, light a camel, this is the Promised Land!!!”

Now in 2019 th ANC has stolen the shovels, eaten the asses, raised the price of camels and take over die Promised Land!!!

Ek grinnik al die hele oggend. Dankie vir die deelneem/inloer. Lekker naweek en ek hoop jy bly glimlag.

1

51974369_2235064683181926_4173629354581950464_n

2

52752913_2316145391976565_8726155724675088384_n

3

52970934_2318577485066689_6783162350175256576_n

4

53270678_2237139232974471_8254161960128479232_n

5

53480563_2319744138283357_6701103040025329664_n

6

53192354_2235543273134067_6872005509629607936_n

42 responses

  1. Lekker gelag vir die Promised Land, en ek hou baie van daardie Kat Familie!

  2. dankie
    ook fijn weekend

  3. That ostrich with his head in the sand reminds me of politicians who deny that climate change exists. Have a great weekend, Tina. 🙂

  4. Arme kattekinders, daardie pa en ma lyk hoogs bevoeterd!!!

  5. Partykeer voel ek soos daai reier – ek weet ek beter spring, maar ek is te bang om te los!

  6. Ware grappie, tog lag ons lekker. Die volstruis versinnebeeld ons almal, een of ander tyd in jou lewe druk ons kop in die sand. Lief die ou pragtige sagte dingetjie in sy blomhuisie.

  7. Daar is maar net een grappie oor die hudige politiek. Die res is almal ware stories!!!

  8. Die grap is sowaar waar!
    Die volstruis en die olifant wen die prys.

  9. Lekker gelag vir jou grappie! Die muis is te dierbaar!

  10. ja 1 maatje groter en ze passen weer
    nu veel afvallen en dan weer nieuwe hihi

  11. 1) Ek kan tot more oggend so loop.

    2) Noudat almal darem vir die kamera kyk, kom ons glimlag vir die volgende foto.

    3) Sjuut!! Voor iemand my sien.

    4) Bly te kenne

    5) O wat ‘n lifelike more

    6) Oorlewing in SA

  12. 🤣dis goed as ‘n mens onder sulke omstandighede nog kan lag. Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar dis darem blêrrie lelike katte daai – die hele familie lyk sommer so nors.

  13. 1, 2 en 6 het my aan die skaterlag, nie net grinnik nie. Soos jy is ek ook nie ń goeie grappie-waardeerder nie.

    • Ja en daar is goed waaroor ek my wil breek … My buurvrou (92) wil altyd betaal as ek haar dorp toe vat. Kleingeld is baie kosbaar want ons betaal Elias daarmee. Sy sê sy sien swaar af van haar 2 XR20 en !X R10 … nee reken ek ek sal haar ‘n R50 gee want ek het ‘n R50 … eers later besef ons eintlik het ons net geruil… ons giggel nou nog!!!!

  14. grappies
    zijn voor een ieder anders
    Moses kon ze goed vertellen 🙂

    1. Roerdomp akrobatiek

    2. familie portret

    3. leuk huisje

    4. dat is geen spreekbuis hoor

    5. mmmmmmmm Hachie

    6. precies wat de politiek doet

    fijn weekend groet

  15. Mmmm…. ja dit laat my ook grinnik! 😀

%d bloggers like this: