Daar is letterlik duisende programme waarmee mens foto’s kan verander en manipuleer. Dis soms vir my interessant en mooi, maar ander kere is dit beslis nie ‘n verbetering nie. Daar is bv. ‘n speletjie waarmee jy jou haarkleur kan verander en dis te oulik hoe jy sal lyk met rooi/blonde/swart hare. (Ek moet dit bietjie vir die Landgoed inwoners wys – oumense met swart hare lyk nie altyd te goed nie) Baie keer word die foto nie regtig verbeter nie… aan die ander kant kan dit dalk my oog wees wat nie goeie insig het nie. Vandag gebruik ‘n paar voorbeelde vir jou byskrifte.
Β Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek.
1
2
3
4
5
6
Dit lyk na ‘n nagmerrie!!! Tanks but no tanks…dis nie vir my nie.
Hehehehe net so!
Nee gits Tina! Vandag et ek nie woorde nie! Stomgeslaan! Sommige van die fotos lyk bra grillerig!
Ek stem saam!
ik voel me weer goed hoor π
wandelde vandaag bij heerlijk weer 20 KM π
Welgedaan
π
1. Dis nie my voete nie!
2. Hy hou nie op met groei nie.
3. All in the mind.
4. Ongelooflik.
5. Aaklig, bly hul lyk nir rerig so nie.
6. Dis wat gebeur as jy nie die veiligheidsreel vashou nie
Hehehehe op jou stukke!
Jy sal mens nagmerries gee, Tina!
Neeeeeee wat jy laat jou nie maklik ontstig nie Ek weet dit sommer!
daar moest je van zuchten hΓ© hihi
π
π
No 5 mans…..wonder of hulle slimmer sou wees as hul so gelyk hetπ
Hehehehe dan sit hulle breine op ‘n ander plek?
Sjoe, dis grillerig!
Ek stem!
π€£π€£ Dis aaklig!
Hehehehe Solank jy dit met ‘n glimlag sΓͺ is dit reg met my!
Nie vir my nie. My fotos mag nie lieg nie.
Ek stem Ek sal dit hoogstens swart-en-wit maak!
βn volslae nee vir almal. Dalk die bielie van βn mielie, die res is aaklig verby
Ek moet met jou saamstem Grillerig!
Erg
π
ja je kan tegenwoordig van alles doen met de foto’s
1. beslist niet de mooiste
2. kan ze beter thuis laten vezorgen
3. veselijk lelijk , maar dat vrouwtje niet
4. die gaat hoofdpijn krijgen
5. absurd
6. bel de amulanche maar vast
fijn weekend groet
Hehehehe Jy kikker my Vrydag op!
ben ik blij π
π
Ek weet nie of ek wil lag of gil nie. Hier is my bydrae, Liewe Rondomtalie!
1. Beste voet(e) voor!
2. Wat ‘n stronkspul.
3.So ‘n hond. Hy is sekerlik haar weggenoot (eks)
4. Seesandvreter in aksie!
5. Skaars Schwarzeneggersorius gewaar
6. Um, 9-1-1….
Hehehe Welgedaan jy het my hardop laat lag!
π€
π