RSS Feed

Sondag Kopies

Vandag moet ons dit maar by grappies hou:

Een aand raak Ouma aan die slaap met haar valstande in haar mond. Iewers in die nag val hulle uit en in een van haar slippers wat langs die bed staan. Sy word die volgende oggend wakker, en kry Monopoly geld in die slipper met ‘n briefie van die tandemuis wat sê: “Nice try!”

***

Blondine koop 3 swangerskapstoetse en al 3 wys positief. Sy vee die trane af en sê: “Jissie, ek weet nie hoe ek vir ‘n drieling gaan sorg nie!”

***

Polisie bel my nou die dag en sê dat my hond ‘n ou op ‘n fiets gebyt het. Ek sê toe vir hom: “Dit kan nie wees nie! My hond kom nooit dan uit nie en nog ‘n ding… my hond het nie ‘n fiets nie”.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie, maar dat jy beslis sal glimlag.

43450128_2485851631428410_6357135546128531456_n

50455477_10156984305658126_3753628759018700800_n

 

50811796_2018115594943548_7866096439275814912_n

50995805_2323011004650907_4913436779828215808_n

51852535_2656549467709183_7575710573657063424_n

51783678_2194000627288332_897500851780714496_n

51383496_777291285968300_3552897135953313792_n

50560840_2393584547347524_2449100788673282048_n

30 responses

  1. Ek hoor vanoggend by die haarkapster ‘n vrou vertel van haar dogter se bossy attitude…en voeg by sy is ‘n onderwyseres so wat meer kan jy verwag. Toe dink ek aan jou…en wonder 🤔
    Daardie huisie op die Griekse eiland dankie!!!
    “Nice try.”

  2. I like those Beautiful Sculptures, Great Greek Getaway, Is that person carving actual eggshells? Wow! Send me some weather-rated underwear – its’ been snowing here for the last few days (12cm) I like all that green food – but not the cheese! The Fat-Free Ice – I prefer ice with the fat still inside. It’s great that the blonde who is having triplets. And I will end the day in that nice bath tub! Ahhh ….

  3. Dankie… nou weer lekker gelag! Ai… daai blondie… dink net hoe verbaas sy gaan wees as daar net een uitkruip!! 😵🙃🙄

  4. Mmm, dink ek sal gaan vir die groen yskas, ‘seblief Tina.

  5. Ek wil gaan vir lesse om sulke duur kaas te maak…

  6. I’ll take that bathroom with the sea view. ❤ You always come up with such interesting and funny pics, Tina. 🙂

  7. Die huisie op die Griekse eiland dan loop my beker oor.

  8. Die huisie op die eiland, dis al wat ek vandag kan bekostig, dankie Tina.

  9. Ek het nou lekker gelag vir jou grappies. 😆

  10. Die thermals aikona! Flippit die kaas se prys sal my dwing om kanse te vat met did tandemuis. Die bad, hoop is ek sien van binne eenrigting glas….😉😃

%d bloggers like this: