Sondag Kopies

Smaak verskil … dis ‘n feit waaroor almal seker sal saamstem. Tog verstaan ek nie waarom mense jou so graag wil oortuig om te hou waarvan hulle hou. Sommige mense raak sommer gemeen as hulle besef dat jy nie dink soos hulle nie. Hulle doen hulle uiterste bes om dit waarvan jy hou af te kraak.  Gelukkig kom ‘n mens op ‘n ouderdom dat sulke goed nie saak maak nie. Jy luister beleefd en raak nie ‘n ‘n gestry betrokke nie, want niemand wen nie. Ek hou van my lewe soos dit nou is … ek probeer om die positiewe in alles te soek en dit is baie minder stresvol.

Dankie vir jou  inloer. Ek hoop jy kry iets waarvan jy hou, maar boweal dat jy sal glimlag.

50220949_2307174959302204_1106762327140597760_n

 

50623463_1398515210320374_4775141435647197184_n

50220996_234310690803572_1133358194861539328_n

37121513_10155591627902036_6019252650795597824_n

49948824_1956041157782316_9204901839235973120_n

50815319_628235717634632_7365619018557816832_n

49407187_628794270912110_5293606415624044544_n

50855095_2018129474942160_524965713627054080_n

34 responses

  1. en tot die tijd was het Engels vermoed ik 🙂

  2. Oe, kan ek asb die houerhuisie kry?

  3. Daai skoene is wow, los maar die Disney Wedding, kan ek net die skoene kry groot asseblief

  4. A loo with a view. 🤣 Thanks for the smiles, Tina.

  5. Mijn glimlach-van-de-week is over jouw overdenking waarom mensen zo graag willen dat jij hetzelfde mooi of lelijk vindt, als zij. Smaken verschillen daarover valt toch niet te twisten? Wanneer ik na een vermoeiende dag thuiskom, zal het confort van die sofa mij goed doen!

    Die rustbank doet mij denken aan de twee ballonnen die door de woestijn zweven. Plotseling roept de een:
    – Pas op. die catcus!
    – Waar, wat voor cactusssssss?
    .-.

  6. Daai toilet! Jy moet net nie te veel boontjiesop agter die blad (!!) hê nie, anders trek jy deur die venster!

  7. Ek hou van daardie toilet, sal ure daar kan deurbring sonder ‘n boek.

  8. Oeeee, ek is mal oor die saamgeflansde huisie!

  9. Ek sal twee van die kaktus-rusbanke neem, asseblief Tina, en jy kan maar die bouers oorstuur om solank te kom meet vir daai lekker swembad-braaiplek-kuierplek!

  10. O, ek sien, jou tema vir vandag is swak smaak. Oeps, ek mag nie jou keuses beïnvloed nie. As ek dan nou móét kies, sal dit die toilet met die uitsig moet wees, maar ek sien nie glas in daai venster nie? Ek wil nie graag verkoue op my … niere hê nie.

  11. ja er is vreemd volk bij , die denken dat waar zij van houden , ook is waar alle anderen van moeten houden , ik loop gelijk weg van hen 🙂
    zo’n biertje en dan wel aan dat mooie fietsbarretje zie ik wel zitten hihi

  12. Mmm, die setel met die uitsig, daai sal ek kan geniet. Die prikkelrige sitbank….kan jy rusies daar verbeel? 😉 Die hekelwerk vir die stetels , aikona – nog altyd my diep gegril! Tina, ons het hier op Waterval al meer as 50mm reën gehad – hoe lyk dit op die Landgoed? Groetnis.