RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, hierdie maand is seker die langste maand in die jaar … dit hou net aan en aan en aan. Januarie het ook sy eie probleme, maar wie kla nou. Omdat jou geld skraps is …dalk…soos myne maak ek ‘n slag die byskrifte moeilik, net om jou langer besig te hou? Of dalk juis nie!

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Onthou om te glimlag.

1

49341998_2172122419476153_3341607757424885760_n

2

50329053_10219217978141342_5949949084277145600_n

3

49897156_1961477490572016_9191977608332443648_n

4

50309811_1956036567782775_7514564515833315328_n

5

49691946_2025921027453443_8317683607313317888_n

6

50201672_1969286336457798_4478801594304954368_n

48 responses

  1. ja Makro’s zijn fotokunst

  2. Ek lag so vir nommer dat ek ‘n bietjie later sal moet terugkom om weer na die res te kyk.

  3. Waar is die bene, ek verstaan die arms, maar die bene… ???? Toe ek klein was het ek blykbaar eenkeer terwyl my pa in sy stoel gesit en dut het, met my gietertjie sy baard nat gegooi. My verduideliking was, ek gooi sy grassies nat.

  4. In die meeste gevalle is daardie vuil merke op die vel nie kleurvol genoeg om water te kry!

  5. 1. Mymering!
    2, Waar het dit uitgekom?
    3. Ouma, Specsavers kan beslis help.
    4.Geewizz, waar het die ekstra gewig vandaan gekom?
    5. Staking!
    6. The day after the night before.

  6. ja januari is lang , maar toch net als andere maanden ook 31 dagen 🙂
    soms is de maand langer dan het inkomen , klopt is hier ook wel

    1. moeders mooiste

    2. heel vreemd standje

    3. denk dat ze een nieuwe bril moet

    4. O dat ventje is nog wel ff zoet

    5. reinheid boven alles

    6. de koffie komt te vroeg

    fijn weekend gewenst

  7. Ag liewe nommer 1 lyk asof hy mascara aanhet. 😄 “Asem die lewe diep in.”
    Nommer 4 is “beaitiful” sjoe…verstaan net nie die onderste deel nie.
    Mooi naweek vir jou 😊

  8. 2.Polities korrek
    4.Nuwejaarsvoornemens.

  9. Hierdie is vir my jou beste versameling nog, Tina! Nr 1…Al is ek wie, al lyk ek hoe, laat my toe om ook die geur van lewe in te neem…

  10. 1 – Groot asb, wanneer ek my oë oopmaak, laat my neus kort wees
    2 – Ebony & Ivory
    3 – Ek sien nie so mooi meer nie en jy lyk nes my blomtun
    4 – Met ‘n beitel, die enigste manier om myself maer te kry
    5 – Al is ek nie die eienaar hier nie, kan ek sit soos hy
    6 – Blou blou Maandag

  11. Daai beitelwerk om die Krismiskilos af te werk is nogals swaar. 😩

  12. 5) ‘n Geurtjie vir die kitskos.
    6) Net te laat.

  13. 3) Hier sal jy sit tot al die verf afgewas is.
    4) ‘n Nuwe ek

  14. 1) Pinnoccio?
    2) Siamese tweeling

%d bloggers like this: