Al die negatiewe nuus laat my keel toe trek en maak my knieë lam daarom deel ek maar liewer nog ‘n grappie en sê verder niks!
On a really hot day, four nuns were assigned to paint a room in their church. After sweating for a few hours in those black robes, they decided to take off all their clothes and paint naked. An hour later, someone knocked on the door of the church.
“Who is it?” they called out.
“I’m the blind man,” came the reply.
The nuns decided to let him in since he wouldn’t be able to see them. They opened the door and led him to the room they were painting. They were surprised when he walked around the room with no difficulty.
“Okay, sisters,” he said, “where do you want the blinds to be fitted?”
Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is vandag iets vir jou maar dat jy beslis sal glimlag.
‘n Zilveren medaille voor het hondje, maar het goud is voor deTwin Engine!
.-
Dankie ook vir jou oulike blitsenjin
Dat hondje bij mijn voordeur vind ik wel leuk!
Vrolijke groet,
Vir my ook oulik
nee zit niets voor me bij deze week
ik kon je reactie nergens vinden 😦
🙂
Sien, ek het geweet die mensdom is hiper slim!!! Daardie soundproof underwear, dis ń briljante uitvindsel! En net mense bo 57 sal verstaan hoekom.
Nooit… ek kon dit nog nooit verstaan nie ,,, myne is klankloos en reukloos soos dit ‘n dame betaam
Nou jok jy sonder om te blik of te bloos! Sies man, Tina.🙄🙈🙉🙊
Nooooooiiiiitttt
Haha! Oulik! Glimlag gewaarborg! Daai kontant brakkie!
Hehehehehe geld so na aan jou hart
Ek sal baie hou van ‘n rit in daardie koets.
Ek sal moet begin perde soek
Ons kan by my skoondogter aanklop
Jy moet bietjie vir ons wys!
Oe sy is ‘n perdeliefhebber. 🐴
🙂
Ja wat, ek het ook besluit om eerder sommer die negatiwiteit te ignoreer, veral ná vanoggend se mooi preek oor hoop.
Dis altyd so lekker om jou blog te besoek, jy lig ‘n mens se gemoed altyd ‘n bietjie op. 😁
Ek dink daai outjie wat die blindings moet opsit, het die skok van sy lewe weg, of dalk nie, dalk was dit mooi jong nonne!
Hehehehe hy is vir altyd blind van dit wat hy gesien het.
Moet wees! 😱
🙂
Yes I want the money, chocolates totally overrated. Love die koets, ek wil bo sit😱😭😭😭. Nie geweet nagemaakte grzs ksn piepie nie. Besdms dubbel engin power, wheeeeeee, I zn off to nowhere.
Hehehehe ons sal vir jou perde soek vir jou koets!
Niks wat n Ouma nie kan hekel nie, ne!?
Ja, en sal tot my mond toehekel as dit moet! 🙂