Kom ons begin die naweek met ‘n grusame grappie:
Koos se eerste kliënt by sy nuwe begrafnisdiens was ‘n weduwee wat graag haar man in ‘n blou pak wou laat begrawe. Koos het eers gestry, want die man het reeds ‘n mooi swart pak aan sy lyf gehad, maar gee toe maar bes.
Op die dag van die begrafnis loer die weduwee in die kis en sien haar man daar, geklee in die mooiste blou pak. Met trane in haar oë vra sy vir Koos waar hy die pragtige pak klere gekry het.
“Ag, die was net ‘n gelukskoot.” sê Koos. “Daai selfde middag neem ek ‘n man hier op met die blou pak klere aan sy lyf. Ek vra toe sy weduwee of sy sal omgee as ek hom in ‘n swart pak begrawe, en sy het toe geen probleem daarmee nie …”
“toe ruil ek net die koppe om.”
Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n vrolike naweek.
1
2
3
4
5
6
Jou grappie het my nou heerlik laat lag!
Daardie klippe op die strand is die snaaksste wat ek in ‘n lang tyd gesien het…jy maak my dag!
Mens is nie klippe in SA gewoond nie
1. Onvergenoegd
2.Opgetooi en mooi
3. My tools braai lekkerder
4. Pap-boude
5. Winde sluk
6. Elvis se Moses
Op jo9u stukkel ! 🙂
Ek gaan nou dit in my testament inskryf dat ek begrawe word in whatever klere ek aanhet as ek by die ondernemer aankom! 😀 Nou so lekker gelag die hele huis is wakker. Dankie, Tina!
Lig net jou vrou ook in 🙂
“toe ruil ek net die koppe om.”Het koppensneller is dat inderdaad gemakkelijk dan de kleren te ruilen.
Het lijkt erop alsof Koos koppensneller is geweest voordat hij begfanisondernemer werd.
Een andere zwarte humor, een ware anecdote.
Twee jaar geleden heeft Ignacio, een ver familielid van mij, een ongeluk met ernstige gevolgen overleefd. Toen hij weer naar huis mocht, zei een vriend van hem, die eigenaar is van een begrafenisdienst:
– “Ik zal jou komen ophalen en naar huis brengen..
– “Graag”, zei Ignacio, “Tenminste, als je met jouw privé auto komt”…
.-
hehehehe skerp
Hmmm Tina… Jy was weer ekstra snaaks met jou tong in jou kies vandag…
Ek broei al die hele week maar is mos nie ‘n skrywer nie. ‘n Vriendin vra gister of ek nie lus het vir ‘n rubriek in ‘n plaaslike koerant nie … ek het so geskrik dat my kop nou dolleeg is.
Kry daai kop vol, jy kan!
Nie regtig nie 😦
Hou van in die wolke boom
Spesiaal voorwaar.
Your pictures made me laugh 😀
That I like!
#4 Daai kind het soveel Cheerios geëet dat die goed nie eers kans gekry het om te verteer nie!
eeeeuuuuuwww …hehehehe … an die anderkant is dit moontlik 🙂
Hehe. Dis júís aan die “anderkant”, dan nie?
🙂
1 Uhmm…ja.
2 Wolf in skaapsklere
3 Kliphard
4 Soete boude
5 Rook boom en raak hoog in die takke
6 Becoming Elvis.
Grusame grappie inderdaad. Maar ek laaik galgehumor!
Lekker naweek Tina!
Hehehehe jy is altyd skerp… dis waarom ek so van jou skryfsels hou
Een gruwelijk verhaal en dan direct daarop zo’n lief toetje plaatsen …
Fijn weekeinde!
Vrolijke groet,
Hehehehe skerp!
Wha ha HA – kopskoot!!
Daai klip mensies is te oulik… ek dink ek gaan dit traai…
😲😵🤪🤣
In SA sou mens sukkel want die strande is met min klippe
Ek wag vir ;n foto
Ek sal ‘n ou oompie en antie bymekaar gooi waneer die weer dit toelaat! 😉
Jy sal moet kom kuier
makkelijk als je alleen het koppie kan omwisselen 🙂
1. die heeft haar bedenkingen ergens over
2. goed samen leven , kunnen wij mensen van leren
3. FKK strand
4. nou wat ik zoek is zeker al op
5. ff slokje water drinken
6. mini Elvis
fijn weekend groet
Hehehehe skerp soos altyd
Waarvoor staan FKK?
FKK is Freikörperkultur , zeg maar het begin van naturisme
ja lekker hé zo’n chocolade koetje 🙂
🙂