RSS Feed

Sondag Kopies

So met die ouderdom saam beleef mens dinge wat jy nooit gedink het is moontlik nie. Jy sal my nooit glo dat ek nou op die hoë ouderdom ‘n laken stukkend geslaap het. Ek moet erken ek heg nie baie waarde aan fancy beddegoed nie. Dis ‘n gebruiksartikel en verder basta. Groot was egter my verbasing toe ek my bed wil oortrek en hier is die laken vol gate… sug… dis ‘n dwarsklap na my ego, want mens word regtig oud as jou lakens al deurgelê is.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy darem sal glimlag ook.

49192844_2222112021395990_6067601179251048448_n

48425071_2383178931715317_6532716897270497280_n

49603551_1383005771871318_5580362801949442048_n

41622668_10218163589101038_1392005265775132672_n

 

40764773_10156842892284802_4586950859388092416_n

35303840_2077295545662209_7298525547720605696_n

44 responses

  1. Oh, my nerves! I didn’t see that one coming, Tina. Hubby and I both laughed out loud. Hilarious. 😀 Have a great weekend. xx

  2. net half 8 PM , ik wacht nog ff met slapen 🙂

  3. I’m so sorry about your sheets Rondo … maybe grab some cash from the flower bouquet and buy yourself some nice satin sheets -then you will feel young again. But I won’t be coming to your strange teaparty, thanks.

  4. Nou ja, maak teetjies vir die baas in die mooie koppies, gryp die blouse uit die ruiker. Ry vining weg in daai Groen tjor en word ‘n happy camper, wat heeldag papierpop speel, gaaf-braai en pampoenbier drink. Word oud saam, soos die beeldjies

  5. Is dit nie n pragtige ruiker nie!?

  6. Dan het jy beslis oer-oue lakens wat so deurgeskuur is! Ek sal ook graag die kamphuis wou he dan hoef ek niemand in die oe te kyk vir blyplek nie.

  7. Die blomme sal beter lyk as ek net daardie stukkies papier uithaal . . .
    Party mense vir wie ek graag die koppies sal gee.
    Ek het virself ‘n motortjie net dieselfde as die groen ene gesien, by ‘n skou in Durban!

  8. Papierpoppe! Wow, dit vat my baie jare terug.

  9. Menz begin sommer tee drink…

  10. Ek het daai Jan Pampoen bier by ‘n eetplekkie in die Sederberg gesien, maar het nie daarvan gedrink nie. Ai, dis ‘n geleentheid wat ek laat verbygaan het! As iemand my tee anbied in ‘n koppie wat my aanmoedig om die pad te vat, dan maak ek so!

  11. Daai teekoppies, ek het perfekte gaste vir hulle….

  12. In die groene auto wil ik wel eens rondrijden.
    Zal ik dan toch nog mijn rijbewijs gaan halen.

    Over mijn lakens durf ik niets te schrijven.
    Maar jouw verhaal vind ik gewoon grappig.

    Vrolijke groet,

  13. Daai camper roep my ook, sommer die lang pad vir onbepaalde tyd vat na onbekende plekke.

  14. Ag ok man, ek sal saam gaan kamp.

  15. pompoen bier , nog nooit van gehoord
    ik ga voor dat mooie bosje bloemen boven aan 🙂
    suc6 met de lakens

  16. Ek lag nou lekker vir jou oor die stukkende lakens!
    Gee my maar die ruiker met die bloues in, dankie!

  17. Jan Pampoen? Ha ha!!
    Daai koppies… ek dink my vrou hoort van hulle aan te skaf – miskien sal ek vir haar verjaarsdag koop! 😉

%d bloggers like this: