Hoe ouer mens word hoe meer ontevrede raak mens as jy die kraan oopdraai en daar is nie water nie, of as jy weer sien die krag is vir die soveelste keer af. Hierdie week was maar ‘n treurige week vir die Landgoed. Oom Jan sê die eendag kry ons kerrie met rys en die volgende dag rys met kerrie. Gelukkig is daar gasstowe, vir ‘n kombuis is dit maar ‘n moeilike tyd. Gelukkig is daar darem vandag nie meer ‘n probleem nie.
Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek en dat jy ten minste sal glimlag.
1
2
3
4
5
6
All are so cute, Tina. Love the strategically placed bubbles. 😅
🙂
Daai outjie met die blom… hy lyk of hy kan regkom met ‘n goeie paar klappe!!
Simpel siel! 😲🌹🤣
Hehehehe interessante reaksie
😉
🙂
ja als de dagen langer worden en wat aangenamer weer , ben ik weer aan den wandel
Lekker
🙂
“Hoe ouer mens word hoe meer ontevrede raak mens as jy die kraan oopdraai en daar is nie water nie, of as jy weer sien die krag is vir die soveelste keer af” | hear you, but I will also differ in opinion. 😉 I perceive many people with “third world problems” who are upset about everything and anything in life. When we grow older however, things do become more difficult however… or rather, it “can.” Therefore the discomfort grows, which we often see as “dissatisfaction”
Ja dis beslis ook waar
Dit is n lekker versameling. My brein is egter nog bietjie op verlof en wil hom nie ooreis nie. Ek gaan vir jou n email stuur voor Maandag.
Geen probleem Welkom terug Hoop dit gaan gou beter Almal het jou gemis
Dankie gaan nog maar so-so maar ek sal daar uitkom.
Gelukkig hoef jy nie skool toe nie
Die dikbekvoëls is die mooiste…wat is dit? Die mannetjie in die bad, lyk net so verlep soos die roos in sy hand!
Ek weet nie el het afgekom op wonderlike Russiese foto werf Daar is die mooiste goed mens kan nie kies nie maar mens verstaan geen snaps van dit wat geskryf word
Ek dink daai twee dikbek voeltjies is te oulik! Lyk of iemand hulle krag en water ook afgeswitch het. 😀
Dis ‘n spieëlbeeld van my
Sympathieke tweelingen, op foto’s nummer 1 en 3. Deze laatste zijn zelfs één-eiïg, dat zag ik meteen…
.-.
Hehehehehe 🙂
Hei, Tina – hoe lekker om weer byskrifte te kan speel!
1. Ek sien g’n muis nie – sien jy een, sussie?
2. Lente-elfie
3. Botox-bekke
4. Toemaar hoor hondjie, hulle sal weer huis toe kom…
5. Aan die kortste ent trek
6. Kry vir jou ‘n groter bad, ou.
Hehehehe lekker laat jy my lag!
lekker hoor rijst met kerry , groente en kip mmmm
niet goed is als de kraan geen water geeft pppffftt
1. gezellig zo samen in bed
2. LENTE
3. 2 vreemde vogels
4. spannend zeker
5. hé schuif een stukje op
6. lekker badderen
fijn weekend groet
hehehehe… jy kikker my Vrydag op!
Menz is daai uil wat gedurig van die tak afbliksem ….
Ek ken ook daai gevoel
No 5: Daai derde outjie wat so op lewe en dood klou aan die takkie … dis hoe ek voel wanneer my water en krag heengaan.
Ek voel na hierdie week jou pyn!
😉
Almal prysloos, maar met nr 6, hoekom sien ‘n mens nie sy … nee, vergeet dit!
Nooit… verbeelding …
Nr 3 en nr 5 spreek vanoggend tot my.☺
Mmmmm is jy nukkerig en val van die tak af…jy het my bekommerd
Ek sukkel met my balans…
Toemaar jy sal weer bykom!
Joh, sexy 6
En daai nuuskierige Beagles, ek het eerstehandse ervaring
Ja hulle doen … rintlik doen alle honde dit! ❤