‘n Mens verval darem maklik in ‘n dodelike roetine. In die week versamel ek altyd kopies wat ek op die Sondag gebruik, maar met die rekenaar buite werking was dit darem ‘n geskarrel om iets vir jou aan te bied. Volgende week is ons sekerlik terug – intussen hoop ek daar is darem iets vir jou om te begeer en oor te glimlag.
Dankie vir die inloer. Hoop jy het ‘n vrugbare vrolike week.
Dir Pritt is SO goedkoop, nie waar nie? Miskien is dit die tipe wat ‘n mens omgom om beroemd gemaak te word,
π
Daardie pragtigste beeldjie, sy praat met my
Ja met my ook
ja ik heb tv
en kijk zo het nieuws en dan inspecteur Frost π
Daar is geen goeie nuus nie …sug
een prachtige Engelse serie π
Sal uitkyk daarvoor
π
I play guitar – so that toilet is definitely on my wish list!
Grin… not a word from me…
KOEK!!!!
Ok Ok …:)
dus daar is het probleem
je zal Karel in de spam vinden
moet je goedkeuren
Jip ek sal gaan kyk Dankie want ek wonder die hele tyd en mis jou
π
π
ik eet genoeg groente hoor
zal Karel eens ruilen voor fietszwerver
Ooooooo dis dalk die probleem Karel follow my dalk nie
Vandag wil ek sommer alles hΓͺ
Met plesier … dit is nou behalwe die Pritt
Ek is bly ons koop nie Joubert se “back to school” skryfbehoeftes by daardie winkel nie!
Hy plak seker nie baie goed nie. Hy doen tuisonderrig?
Nee, die mannetjie is in Laerskool Garsfontein, Tina – begin vandag met graad 4!
Ag dis te lekker … *fluister* … ek is net bly dat ek nie meer hoef te gaan nie
Ek neem jou nie kwalik nie! Om verantwoordelik te wees vir een bloeitjie is heeltemal genoeg vir my…
Dis nou wat ek fyn spog noem. Jou lewe sonder hom sou jy nie wou h^e nie. β€
ik wil wel zo’n katapult
en waarom wil je geen ooievaars op het land goed
kan niet reageren bij je π¦
Dis net ou mense en Ooievaars bring net vir jong mense babas
Die potlode is so oulik, maar die koek vir my, dankie.
Solank ek ook ‘n stukkie kry is dit joune
Ag ok man.π
π
I like those pencils.
Me too π
Een van die ketties asseblief. Ek het dit nodig om hierdie groot brommers wat saam met die hitte opgedaag het, op hulle plek te sit.
Jy sal fyn moet mik!
zo’n echte ouderwetse katapult π
fijne zondag groet
Ek haal jou toe uit die spam box