My hart juig … die rekenaar is terug en alles verloop seepglad. ‘n Mens kan nie dink hoe verknog mens aan so dooie ding is nie.
Ek het wel ‘n paar dinge geleer hierdeur. FB is nou op my foon gelaai en ek vind dit heel handig, maar met al die bladsye wat ek gelike het en dit net dit wat FB vir my voorsit, en het my vriende geen kans op oorlewing nie. Die bloggers wat jare gelede op Mweb geblog het sal onthou hoe die hele werf met advertensies oorvloei is en hoe die dit blogwerf laat sneuwel het. Ek kry dieselfde gevoel … sug… ek dink ek moet ‘n klomp goed unfollow sodat ek meer van my vriende en geliefdes sien waarvoor ek in die eerste plek 3 profiele het.
Baie dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.
1
2
3
4
5
6
Ek is bly jy is terug op die lug.
Ek ook!
No 6….Ai ons het met dit grootgeword….ek ruik dit sommer…..
Ek het netnou vertel van Nadia se Waatlemoen en druiwe slaai
Kry vir jou ‘m bietjie waterpampoen boetie! 🍉😵😂🍉
🙂
Waatlemoen tyd!
Lekker nê Hier op die Landgoed maak hulle so lekker vrugteslaaitjie met druie en waatlemoen
En wat kan dan lekkerder wees op n warm dag!?
🙂
Dit weekend een glimlach voor alle zes foto’s, met een dubbele grijns voor nummer 3 !
Kinders laat mens maklik glimlag!
dankie , ja prachtige foto’s
mijn reactie hier is weg ???
Ja jy was by die spam
Ag moederlief!
🙂
Speaking of MWEB and such, I did notice almost all of the links on your “blogroll” is dead?
Yes most of them stopped blogging and I am to lazy
😉 Fair enough! keep them as reminders of a previous era! *sigh*
🙂
reactie weg ??
🙂
Nr 3!!!!
Ek wonder wie het eerste geslaap
rekenaar is een computer ? toch
1 . snel ontbijt
2. in mijn ogen vreselijke ouders
3. zo vader zo zoon
4. jong geleerd oud gedaan
5. samen fijn ontspannen
6. die kan ff vooruit
fijn weekend groet
Aha ek is so bly ek het die nie gemis nie
I dislike FB with passionate vitriol.
Ek is net te nuuskierig!
Ok, t o each his own. But curious about “what” specifically? Not generally.
About anything I am like ‘n 3 year old
Ek was ‘n onderwyser en dis lekker om te sien wat my oudleerders doen Hulle is vir my spesiaal
Ek verstaan! 😀
🙂
De watermeloen zou ik nu ook wel lusten ….
Winterse groet uit Amsterdam
In SA is hulle nou volop
Die eendierbaarder as die ander. ❤️
Ek het dit op my ou laptoppie uitgekrap