RSS Feed

Sondag Kopies

Met die matriekuitslae op hande is die onderwerp op die middagkoffiestoep natuurlik die onderwys. Hoewel ons baie bekommerd is oor die stand van die onderwys, het ek die gesê dat vandag se jong mense ‘n paar voordele het: Hulle bevraagteken dinge meer, hulle is nie meer so skaam nie en hulle dink nie meer hulle ouers is mense sonder foute nie.  Met ‘n 30% vir slaag is hierdie eienskappe waarmee baie vir hulle ‘n aanvaarbare plek in die samelewing moet kry.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie op jou wenslysie hier te sien, maar boweal jy ten minste sal glimlag.

36847274_223930448437000_5827178848575291392_n

48428326_2131463560208706_7876856874245554176_n

48388280_1482962915140750_3224926690132099072_n

42596451_1384653154971727_3098980459258839040_n

47065020_2259780764279695_5893400415281610752_n

47573627_1369811409836704_7265334405529337856_n

38036790_413037015871085_5090245765767364608_n

38 responses »

  1. … Ai… 30%…
    Ek hoop die jaar is tog te lekker!
    Mooi bly… en hou aan om ons te laat lag!!
    😵😃😂🙄🤪😎

    Antwoord
  2. I will buy the nice dress for my wife (first photo) and then need to feed her that amazing chocolate delight cake to help her fill out the dress. Then we ill go on a road trip via the motorcycle camper and meet up with the fashionably outfitted dogs.

    Antwoord
  3. Daai honde met die warm true aan is eppic.

    Antwoord
  4. Mens doen nie dit aan n kar of n hond nie. …. hahaha

    Antwoord
  5. Die renoster, die bont volla, die koek en die bed!!

    Antwoord
  6. Die bed sal ek liefs nie probeer nie. Die rondings se gewieg sal mens dalk sus maar die opstaan sal onmoontlik wees met my verouderde gebeentes.

    Antwoord
  7. nee ik heb niks nodig deze week 🙂

    Antwoord
  8. Daardie honde lyk asof hulle op die loopplank hoort….twee pragtige modelle 😎

    Antwoord
  9. Daai gehekelde goeters! Ek sal maar die tjoklitkoek-affering vat dankie. Laat ek my dan nou doodeet voor die nuwe jaar.

    Antwoord
  10. Leren is nu veel meer leren nadenken.
    Al zijn er ook wel scholen die alles op de computer laten opzoeken. Maar weet de computer alles ???

    De slaapbank vind ik wel mooi. Lekker rustig maar ook riant.

    Vrolijke groet,

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: