RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek sukkel nog met my rekenaar.Β  Sal volgende jaar dadelik ‘n nuwe IT-man moet kry. EN (skuus Lou) as dit nie regkom, dalk \n nuwe rekenaar.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het’n heerlike naweek.

1

48412388_2524679657547525_3953491007688933376_n

2

32405611_2117944641775859_1269753101913423872_n

3

49204450_2525691440779680_6431050374219563008_n

4

48421940_2527088797306611_727317853623025664_n

5

47688507_10161131967395015_507430616287936512_n

6

48407135_2527131710635653_6494357393298685952_n

 

 

53 responses

  1. Ek laaik daat tjerrie wat so mooi sit!!
    😎πŸ€ͺπŸ˜πŸ˜‚πŸ˜΅πŸ˜ˆ

  2. 1. “Volgende keer wanneer ek sΓͺ ek soek koffie beter jy spring….verstaan ons mekaar nou mooi?”
    2. “Ek moet liksΓͺns kry vir die dΓͺng”

  3. No 4 lyk na n slim plan ek gaan dit volgende keer probeer…..by die poskantoor….hulle rye is lank en jou bene moeg teen die tyd wat jy voor kom

  4. Vir domheid is daar nie pille nie. Ouch die kop, haar hare val defnitief nie uit nie. Mens mag mos nie meer sΓͺ iemand is Ε„ aap nie, maar sy lyk of sy daardie gene het. Laaste foto is die beste.

  5. nee met de folders ben ik in april gestopt πŸ™‚

  6. Daai girl by die till!!!!! Ai ou blommie

  7. 1. Spring, suster, spring!
    2. Kruiwa se Moses
    3. Shut up- dis die krag se skuld!
    4. Waar’s die muis?
    5. Genade daar vlieg ons!
    6. Probeer net!

  8. No. 3 – ‘n gesprek in die Parlement

  9. Nommer 2 is so tipies van hoekom Afrika meestal een groot gemors is.
    Die laaste foto is voorbeeld van wat wel reg is in Afrika.

  10. Al wat ek weet is dat die persone in foto’s een en twee mense met min verstand uitbeeld.
    Ek hou ook van die meisie met die geweer, sy soek nie nonsens nie.

  11. Oulike fotos! Elkeen vertel ‘n storie.

  12. tinatjie skryf met prentjies…

  13. Wat pla met die rekenaar?

  14. suc6 met de rekenaar

    1 . kapper nieuwe steil

    2. gewoon oer dom

    3. altijd rustig blijven

    4. die is leniger dan ik

    5. als je haar maar goed \it

    6. hoe heet ze ook al weer

    fijn weekend groet

  15. Haar (hare) kop moet seker gehou word in so ‘n situasie!

    Snaaks; ek ken party mense met ‘n brein funksie dieselfde as die van die sak en kruiwa draer!

  16. Dis Ε„ klompie oulike fotos bymekaar, Tina. Ek hou die meeste van die meisie met die gun…Daai houdingkie is soms nodig.

%d bloggers like this: