RSS Feed

Sondag Kopies

Eish … dis darem wonderlik dat elektroniese ware net wag tot dit naweek of vakansiedae is voordat dit probleme gee. Dit frustreer my dat ek lus het om my polse af te knaag. Ek sukkel met my anti-virus-program en weet net genoeg om gevaarlik te wees… SUG… en sal maar na die feesdae ‘n kenner moet kry … Ek sit my rekenaar nooit meer af nie en hy ‘sleep’nou saam met my.

Dankie vir jou inloer. Ek hoop jy het wonderlike Feesdae en dat jy sal onthou om te glimlag.

47432768_2319186474787332_2810433582672117760_n

45464851_10156139133796374_2622588296013807616_n

46438394_2295235903849056_857498106206355456_n

48378508_10156227977616374_3889533176510414848_n

43033660_2250650758553599_3622087010392473600_n

36854854_10155419767837111_2637995803993440256_n

37736472_409786062862847_6308352397047496704_n

37763461_512038792572556_2624285121628340224_n

36729928_2212675402095282_2794452228407033856_n

53 responses »

  1. Ek kan nou nie meer onthou van watter fotos ek gehou het nie….ek het te lekker gelees en gelag vir al die kommentare. Dalk kan Toortsie n blog oor beeste skryf.

    Antwoord
  2. Die kampbed hou ek baie van. Die koekroller kan ‘n probleem wees. Probeer jou indink hoe jy die merke wat dit sal los gaan verduidelik, sou jou vrou jou met dit kapetta.

    Antwoord
  3. I love the cake! But not the guy with the Barbie dolls! And I like the portable camping bed.
    Btw – you used to number the photos – easier to comment on them.

    Antwoord
  4. Dankie! Lekker gelag… daai ou en sy poppies… ai shaaim!
    Mooi dag daar onder… hoop net mooi dinge gebeur daar! 😉

    Antwoord
  5. Ek sit my naam op daai dek met die swart Labrador.

    Antwoord
  6. Daardie koekroller !! Mooiste mooi

    Antwoord
  7. So lus was menz nog nooit vir ‘n stukkie rump nie ….

    Antwoord
  8. Beenlose Hoender, een prachtig bedachte advertentie. Even verder redenerend, maakt het mij stil om te bedenken dat zo’n eitje inderdaad beenderen kan produceren. Maar dan alleen als de schaal “vanzelf” breekt – niet op een ontbijtbordje!
    .-

    Antwoord
  9. Altyd die tegnologie wat inskop en uiskop as mens dit die nodigdte het. Geseende feestyd vir jou en al die landgoed bewoners.

    Antwoord
  10. Ekke wil seblief daai eerste teepot hê, dit sal net heuningbostee maak

    Antwoord
  11. Love ook die koekroller, maar daai kampbed wat ń bank kan word kry my stem.

    Antwoord
  12. En die koekroller! Mal oor hom.

    Antwoord
  13. Oeee die teepotte!
    En die bedsprei met die view.
    Daardie rump kan dalk regtig so duur wees. Bemarkingsfoefie. Daar was ‘n toets gedoen om te bepaal watter bees se steak die beste is. Daardie bees het gewen en die Jersey het 2e gekom! Die vleisbeesmense wou mal word, die Jersey is nie ‘n vleisbees nie, dis ‘n melkbees.
    Nou vra ons Jerseyboere waarvan is die bees dan gemaak as dit nie vleis is nie?

    Antwoord
  14. suc6 met de virus programma
    ik ga voor dat heerlijke bed met dat mooie uitzicht in plaatje % hohoho

    Antwoord
  15. Nou het jy weer te veel itempies wat ek MOET aanskaf…Die koekroller is nr 1. En daardie koppie en piering.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: