RSS Feed

Sondag Kopies

Enige verhouding kom van twee kante. Beide kante moet inkoop om dit in stand te hou. Vandat ek op die Landgoed bly het ek nou baie te doen met grootouers, kleinkinders en kinders. Die hartseer is dat baie van die grootouers kla dat die kinders nie bel nie of hulle hoor niks van hulle kinders/kleinkinders nie, maar hulle kontak van hulle kant af nie hulle kinders nie. Dit gaan nie oor iemand iets nodig het nie, maar net ‘n oproep om te hoor hoe dit gaan… die verskoning van die kinders wat baie besig is gaan nie op nie. As daar in die media so ‘n bohaai gemaak word oor eensame (ou)mense, sug ek diep en ongeduldig… dit saak het twee kante!

Hoop daar iets vir die wenslysie en dat jy tenminste sal glimlag.

7fc15584fa4c2e77ea83556ec89ed387

18402964_1931553093796702_3492203357017882480_n

36307561_1721593171221931_7307325282875080704_n

 

36225866_2185394588143729_4835116122745339904_n

47035049_2285170871768254_5813607451999600640_n

37057297_2154212088201579_9216015719949402112_n

47792612_10161135255445015_8509104553029795840_n

41990619_2096191957376484_331534706036178944_n

 

226288_436703719708376_1774533909_n

14355025_1487866074572335_8613514130271315534_n

37 responses

  1. Lekker ha HAAA!!!
    Ek gaan sommer noy vir boetie in die VSA ‘n lyntjie skryf!!
    Dankie vir die herhindering!! šŸ˜‰

  2. My ma is ‘n moeilike mense. Nie lelik of ongeskik nie, maar weeleisend en bietjie jammer vir haarself. Ons stry soms, maar bly lief en in kontak. My hart breek dat my suster nie dieselfde voel of doen vir haar nie. En ek kan niks daaraan doen nie. By the way. Ek LOVE daai swembad

  3. Die tert, Tina! Sug. Die koppie met blommetjies in is pragtig.

  4. En ek gaan NOU vir my ā€˜n Bantingtert maak, jy maak mens lus!

  5. Ja ja jaaaa. Ek is skuldig aan beide. Ek kom nie genieg by my ma nie en die gesels is deesdae moeilik as ek daar kom. En ek bel seker nie genoeg my kinders nie, maar in die een geval is my oproepe so onwelkom. Dalk moet ek net sluk en bel en basta die res, maar dit net terloops.
    Daai toiletpapierbruid sal nie kan waag om te beweeg nie, hoor.
    Daai ou in die swembad het ā€˜n uitsig om van te droom.
    Klavier is te modern vir my.

  6. Ek ding die foto met die biltong ens wys ‘n hoofvoedselbron sover dit my aangaan. Vegans is klaar in hul kanon in confoesed. so tydmors om die skapie te bou sal ek nie.

  7. Kinders is besig. Ouers kan meer van hulle kant af doen. Daardie toiletrol rok doen dit vir my

  8. Menz gaan NOU PnP toe!!

  9. Ek wil daai swembad hĆŖ, met baie son en geen wind nie. Jy’s reg – die oumense moet darem ook nie verwag dat die kinders die heeltyd van hulle kant af kontak moet maak en probeer om hulle ouers te plesier nie. Sommige oumense is ‘n pyn in die gat (ekskuus die Frans).

  10. ja het is heel erg , dat de kinderen de vader en moeders en opa’s en oma’s niet bezoeken met een rot smoes , we zijn te druk ggggrrrrrr
    niets nodig , zelfs de sneeuw hier is bijna alles weer water šŸ™‚

%d bloggers like this: