RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Jy moet darem saamstem dat in vandag se dae wat ons oor alles en almal kerm en kla,  is daar darem maatskappye wat uitsondelike diens lewer. Independent Lifestyle Company is een van hulle. Hulle verkoop allerhande goed wat die lewe vir ouer mense makliker maak. Verlede week vra ek vir hulle ‘n nuwe katalogus en ‘n dag later lewer hulle ‘n stapeltjie by die landgoed af.  Ek bestel ‘n item Sondag. Maandag kry ek ‘n epos met ‘n nommer en gistermiddag lewer hulle die items af. Sulke diens maak my kinderlik gelukkig. Wens mens kan dit van alle veskaffers sê.

Dankie vir die inloer/deelneem. Vandag doen ek ‘n Kersfees tema en sien uit na jou reaksie. Hoop jy sal ten minste glimlag. Lekker naweek!

1

FamilyChristmas16

2

family-dot-go

3

blog-dot-wholesalecostumeclub

4

Elves_Xmas

5

awkward-christmas-family-photos-10

6

thriftyfun

 

22 responses

  1. ja ik pas goed op hoor 🙂

  2. Jou tema laat my dink aan die allermooiste flieks wat nou wys…..

  3. Ek hou van die klein skelmpie!

  4. Wow! Is #3 an old photo of your family? Love #1 and #5! But #6 is too evil!

  5. 1. mag ik buiten spelen

    2 . kerstmoe

    3 . valse schaamte

    4 . helemaal de weg kwijt

    5 . moet niet nog gekker worden

    6 . hou vol is zo weer voorbij

    fijn weekend groet

  6. O, vy! Bwahaha! Ek is onkrismisrig. Dankie dat jy my laat lag!

  7. Nommer 1 sê dit alles!

  8. Haha, kostelike fotos

%d bloggers like this: