RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier dit hondwarm en honddroog en daarom is daar nie veel om te vertel nie. Ek wil liewer vir jou met ‘n grappie laat sodat jy kan glimlag!

‘n Vrou kom skaam-skaam by die dokter aan.

Dokter: “Waarmee kan ek help, Mevrou?”

Vrou: ” ‘n By het my gesteek.”

Dokter: “Waar het die by u gesteek?”

Vrou: “Ek wil liewer nie sê nie.”

Dokter: “Maar ek kan u nie behandel as ek nie weet waar die by u gesteek het nie.”

Vrou: “Ek kan nie sê nie. Die skande is te groot. Niemand wat dit te hore kom, sal ooit weer met my wil vriende wees nie. O, ek wens ek was dood…”

Dokter (streng): “Mevrou, ons dokters kry elke dag met allerlei snaakse dinge te doen. Buitendien is ons gebind tot streng professionele etiket om geen besonderhede oor pasiënte bekend te maak nie.”

Vrou: “Belowe u om vir niemand te sê nie?”

Dokter: “Ja, ek belowe op my erewoord. Sê nou vir my waar het die by u gesteek.”

Vrou (skaam): “In die Spur.”

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek en as ek nog nie gereeld by jou blog uitkom byt net vas, alles is ESKOM se skuld!

1

46146778_2275945302690811_6838057315027910656_n

2

14040145_1466465133379096_4216679335007410777_n

3

42784034_2249599105325431_5539192001364230144_n

4

34015799_1953086521402197_1689909145228017664_n

5

47308236_2319174354788544_6672236281361072128_n

6

DhmVeNJWsAU4zhg

45 responses

  1. These are so good. I could not help but chuckle.

  2. Wha ha HA… in die Spur, van alle plekke! Laat dit nou vir ons ‘n les wees…
    Lekker naweek… Eskom kannie die braaivure ook afskakel nie! 😉

  3. Hehehe… ek het nie geweet hulle laat sulke goed in Spur toe nie?

  4. je hoeft geen regen te sturen hoor
    hebben we zat nu hier 🙂

  5. Nr 3. Een van my gunsteling voëls!

  6. Daai Grappie!! HAHAHAHA

  7. Haha – #2 is the cutest, but I like #5 for being very creative with composition!

  8. Arme by, wat soek hy in die Spur?

  9. Nu heeft Tina het aan iedereen verteld, wat niet de bedoeling was! De dokter heeft zich dus niet gehouden aan zijn erewoord, shame on him or her!
    Als tenminste de bijenprik goed is genezen, is het een leuk grapje.

    Plaatje # 5: Door zo’n bril ziet men het leven heel anders…
    .-

  10. Spur? Die versriklike skaamte!

  11. Hei, Tina – waar is hierdie week heen?
    1. Gevaarlike kalant
    2. Hierdie woefie besef duidelik nie dat “top dog” eintlik figuurlik bedoel word nie
    3. I feel pretty, oh so pretty…
    4. Katkorset!
    5. Mr Cool
    6. Wat is die sin van dit alles…?

  12. spur wordt niet vertaald ??

    1 . ik heb die mevrouw niet gestoken hoor

    2. zo zouden de mensen moeten leven , in vrede met elkaar

    3. kom net bij de kapper weg

    4. ja ik weet het , ik zie er niet uit

    5. zo zie ik beslit niet beter

    6. rust tot etenstijd

    fijn weekend groet

  13. Lekker laat jy my skater! Groetnis! Die foto’s is mooi! Oulik soos altyd!

  14. Jou grappie, ek bly net lag. En ag tog Tina, elkeen van die diere fotos is ñ wenner!

%d bloggers like this: