Ek het regtig gedink dat Eskom sommer net dreig met beurtkrag. Verlede keer het hulle dik trane gehuil oor die steenkool glo nat was en binne ‘n week terwyl dit nog gereΓ«n het, het steenkool gedroog en beurtkrag was verby. Eish… toe nie … Vrydag is ek nog in die middel van iets en woeps is die krag. af. Ek het regtig nie lus vir die speletjie nie. Hulle het my dorp se areas verander en vir twee dae is die onderbrekening onverwags. Nee, regtig dit voel na afpersing. Besef hulle nie dat dit nie goed is vir enige poltieke party nie.
DIT MAAK my baie ONVERGENOEGD!!!
Dankie vir jou inloer. Ek hoop daar is iets op die lysie na jou smaak, maar dat jy beslis sal glimlag.
Ek hou van die krale om die enkel en die kruiwa vol blomme. Pikante teepotjie ook. Ai die trui!
En ja, in my erg jong getroude lewe sou ek soms van so βn bed gehou het, maar ons hou van ons bed sonder afskortings dankie. π
Laai vir jou die abisoft loadsheddingnotifier app af op jou foon (dis in Google Playstore). Ons moet nou maar weer betaal vir die stoepitgeit en gierigheid – sal nie help om te poep teen die donderstorm nie.
Nou wie sal daai tanneslaai wil eet! Bwahahaha! En die trui. Ag, Tina ek is so bly jy is terug. Beurtkrag, ja wat sal ek sΓͺ. Ek haal leeswerk in by kerskrag.
Your collection of pictures are as funny as ever. π
Nice to see you again
The bed would be better with a removable partition for when there might be an . . . um . . . urge to have it down?
You can play a game?
ja zeker een flinke klus
maar hoeft niet in 1 keer klaar te zijn π
As jy klaar is kan jy myne doen! π
π echt niet π
π
π
Ek hou van die krale om die enkel en die kruiwa vol blomme. Pikante teepotjie ook. Ai die trui!
En ja, in my erg jong getroude lewe sou ek soms van so βn bed gehou het, maar ons hou van ons bed sonder afskortings dankie. π
Hehehehe kikker jy my dag op!
Nou moes ek eers loop lees wat ek dan geskryf het. π
Issi puppy! Cute!
Ek stem!
Ouma is goed voorbereid vir die komende winter!
Sy doen Sy doen. Ek was nog nie by jou blog nie maar wonder of jy weer jou blog ingeskryf het?
Defnitief, Tina – as hul reelings reg werk begin die stemmery op die 5de Desember.
Jy moet maar laat weet!
Dankie Tina – die stemmery het vanoggend begin en ek het n die stem-knoppie op ons blog beskikbaar gemaak. Dankie vir die ondersteuning!
Natuurlik eki is julle grootste fan … wel dis nou as ek kan sien!
Naast die enkel wil ik graag mijn voet zetten – vooral als alles wat erbij hoort, ook zo goed gevormd en versierd is!
.-
Mmmm romanties!
Dankie. Ek sou regtig daarvan gehou het om enkels soos op die eerste foto te hΓͺ
ja lukt wel , en ik heb heel veel geduld π
π
Die beurtkrag is so ongerieflik! Daai truiπ bly jy is weer terug Tina!
Daar is genoeg tyd om do trui gereed vir die winter te hΓͺ
Ha haπ
Laai vir jou die abisoft loadsheddingnotifier app af op jou foon (dis in Google Playstore). Ons moet nou maar weer betaal vir die stoepitgeit en gierigheid – sal nie help om te poep teen die donderstorm nie.
Ek het nie plek op my foon nie maar het dit op my rekenaar en op papier Ek het vanmiddag agtergekom hulle het ons nommer verander so ek is nou by!
Ai Tannie… jy maak my lag!
Dankie… en, dankie dat jy weer hier by my ‘n draai kom gooi! π
Mmmmmmm waar val die Tannie uit? …sug…
Ek het jou ook gemis
Respek… sug, dat snotkoppies soos ek nou moet aangepreek word oor ons word keuses!!
Dankie… sien, daar lag ek alweer… en dis net JOU skuld!! π
Daar’s hy glad nie so moeilik nie! β€
nee zit dit keer niks voor me bij , maar de glimlach is er π
Ek wou vir jou ‘n happie tandslaai gee. π
nee dank je π
π
Natuurlik is dit afpersing! Hulle soek verhoging in tariewe
Ai toggie ek hoop my pensioen hou!
Ik kies voor de waakhond.
Er zijn veel te veel inbraken in mijn buurt.
Vriendelijke groet,
Hy is vir my ook baie mooi!
Nou wie sal daai tanneslaai wil eet! Bwahahaha! En die trui. Ag, Tina ek is so bly jy is terug. Beurtkrag, ja wat sal ek sΓͺ. Ek haal leeswerk in by kerskrag.
Ek sukkel maar met die kerse en my kamplamp is stukkend β€