RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Uiteindelik … sjoe, dit voel heel ongemaklik om hier te tik. Ek is uiteindelik terug en sal stelsematig die drade optel. O jy kan nie dink hoe heerlik dit is om weer behoorlik te kan sien nie.  My brein sukkel nog met die multifokale sig, maar elke dag gaan dit beter. Ek is net dankbaar dat die verkeersmense my nie gevang het nie. Hulle sou my dadelik toegesluit het. Gelukkig is dit verby, en alle het goed afgeloop.

Dankie vir jou geduld en ek hoop om gou by jou in te loer om te sien wat jy alles aangevang het. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

42743418_2139432019402254_4087701404179759104_n

2

37254299_796756230714935_8453666145965178880_n

3

43313657_180994666146836_4568810755775791104_n

4

44954214_2073149822706010_5530355282246369280_n

5

46507835_1976219949094257_2559299255667785728_n

6

35200383_760554984335060_8996049047194173440_n

46 responses

  1. Welkom welkom terug! Al die foto’s is besonders, dis amper soos ‘n groot verlang wat nou net uitgeborrel het in die oulikste foto’s.

  2. Daai voete… ’nuff said! 😀
    Bly dinge gaan beter… ja, dis lekker om te kan sien! 😉
    Nou sal ons weer lekker lag saam met U!! 🙂

  3. #3 Birdie Splits is my favourite. But Big Toes is great oo

  4. Welkom terug.
    1. Dankie Kersvader
    2. How dare you!
    3. Ga sies!
    4, Wat de josie?
    5. Wie is die wenner?
    6. Freah air!

  5. Wlekom terug, Tina – wonderlik om jou weer te sien en nog beter om te hoor dat dit met jou goed gaan!

  6. Een hartelijk welkom terug Tina, en dankjewel voor deze multifokale prentjes, die ons weer doen glimlachen. Vandaag is mijn favoriet nr 5, de kostelijke bi-foto van de kikvors met de vlinder.

  7. Aaaa, HIER is jy!! Hoe het ek jou en al die glimlagte wat jy vir ons bring tog gemis! So baie bly jou oë is beter.
    1. Ware liefde
    2. Hou, bene, hou!
    3. Urgh, kry die naelborsel!
    4. Ek bang daai deng!
    5. Gmf, sowat van vermetelheid…
    6. Uitgepaas

  8. Jy gaan nie glo hoe gou jy daaraan gewoond raak nie.

  9. aha nieuwe bril
    en winter weer bij jullie

  10. Ag, dis die lekkerste lekker dat jy weer terug is!!! Ek kom soms daai oor wat met die voëltjie gebeur…

  11. Welkom terug. Ons het jou gemis!

    #6: Daai hond het dan net een oog! Hehe.

  12. Jy is terug, nou is naweekdae weer glimlagmooi! Bly, kinnerlik bly oor jou beterskap.🌻🌻🌻

  13. Welkom terug…en daar laat jy ons sommer dadelik weer glimlag.

  14. So bly om jou te sien (tong in kies) Nou kan ek glimlag vir die naweek.
    3 – Blykbaar lyk mens se voete so as jy crocs dra

  15. welkom terug
    ik hoop al is wel

  16. Goed om te hoor jy kom reg met die nuwe bril.Dit is erg genoeg om een bril te verlê wat nog te sê twee!!

  17. Ek is baie bly om jou terug te sien en ek is nog blyer dat dit goed gaan met die oë. Nou kan ons weer Vrydag afsluit met ‘n groot glimlag. Hierdie laaste foto van jou waar daai ou so oopkastofels lê is kostelik. Welkom terug!

  18. Bij foto nummer 3 vraag ik mij ernstig af of er hier nog wel een welriekende tenenkaas geproduceerd kan worden …..

    Of heb ik een neuwe bril nodig ???

    Vrolijke groet,

%d bloggers like this: