RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, Oom Paul se verjaarsdag is nog ver, maar hier is die somers warm en die wind waai … dis stof, en stof, en nog meer stof. Dit help seker nie om te wens dit moet reën nie, want dis nog heeltemal te vroeg.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek laat doen binnekort my ander oog en sal daarna weer begin blogs lees. Dis ‘n gemis in my lewe. Hoop jy het ‘n lekker naweek en onthou om te glimlag.

1

19149303_1194597917318925_4356815494815587587_n

2

38478718_1055693251263432_4594000455498989568_n

3

35349018_763991490658076_8051509395760087040_n

4

39752038_2135435839829064_5472849947940356096_n

5

38403349_1318932194903376_2119511861735981056_n

6

35056319_2075366522521778_6109145878214213632_n

40 responses

  1. Mag ik morgen reageren?

    Verlate groet,

  2. Goed om te hoor van oog. Hoop dit gaan goed.

  3. Een heel goed bericht Tina, dat één oog al in orde is. Nog even geduld, en dan kan je de wereld weer in drie dimensies aanschouwen!
    .-

  4. Ek dink ons bloggers moet almal ‘n foto post van hoe ons nommer 4 nadoen.
    Wat die estetiese aanbetref is nr 4 bepaald verkieslik bo nr 5

  5. Ek sal die bad neem met alles daarin. Hier by ons het reëntyd aangebreek. Dit reën feitlik elke nag en bedags waai daardie verduiwelse koue wind. Dis definitief nog diep winter hier. Ek neem dus aan dat die eerste oogoperasie se pune nou agter die blad is? Sterkte vir die tweede een.

  6. Nr 6 is my favorite, by verre.

  7. Voel soos 1, wil weer 3 wees. Ja, wat sal ek oor 5 sê – los maar die donuts? 😉

  8. Hoop dit gaan goed met jou Tina, ek is deesdae so min hier maar dink nog baie aan julle almal. Mooi naweek!

  9. Nr 5 – groot man met ‘n groot aptyd.

%d bloggers like this: